Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull 314

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 4 resensies vir Seagull 314
Netheid
3.0/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Nontando L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontando L

It was fantastic.

It was a good place.

Janine V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Janine V

Het beter gehalteverblyf al gehad.

Woonstel word nie deeglik skoongemaak nie. Bad- en stortkrane val af wanneer jy krane oopdraai. Bad is in 'n haglike toestand. Stoep-skuifdeur maak nie ordentlik oop nie. Stortdeur sukkel om oop en toe te gaan. Kas waar asblik in is sukkel om oop en toe te gaan.

Sophia M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia M

Baie lekker.

Baie mooi uitsig oor die see, lieflike kamer.

Christell M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christell M

Pragtige uitsig, swak diens.

In die verlede is die woonstel daagliks skoongemaak. Alhoewel ek nooit van die diens gebruik gemaak het nie, het ek wel nog altyd in die verlede versoek dat slegs die swartsakke geruil word en die linne een keer 'n week. In die 14 dae wat ons daar gebly het, het ek slegs 3 keer 'n nuwe swartsak gekry, nadat ek moes loop en gaan vra het daarvoor, en die linne slegs 1 keer verander, aangesien ons oorspronklik geboek was vir 17 dae, was ons due vir nuwe beddegoed die dag voor ons vroeër uitgeboek het wat nie gebeur het nie. Niemand het ons ingelig dat ons spesiaal moet versoek dat die woonstel gediens word nie. Dis nie wat geadverteer word nie. Bestuur is uiters swak.

Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R825
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich Laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58bee6f35d4478678c0252d43b266bd96d2d1df5e6c38eb5cc8238408edfc7688185367559015ff37339aef24da0e4f8f40c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 Warwich Avenue Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.863478514638 30.371065703041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang