Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull 409

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seagull 409 is 'n selfsorgwoonstel in Margate.

Die eenheid het rustieke meubels en 'n moderne styl. Daar is 2 enkelbeddens in die hoofslaapkamer, 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer en 'n slaapbank in die sitarea. Linne word voorsien. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n hoekbad, stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet asb. hul eie handdoeke en toiletware saambring.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel en kookgerei toegerus. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV. Gaste moet ook hul eie dekodeerder saambring om TV te kyk. Daar is nie WiFi nie. Die eenheid het nie 'n see-uitsig nie, maar wel 'n uitsig oor die unieke tuin. Die eenheid is dus geskik vir gaste wat 'n rustige wegbreek soek.

Daar is een gratis parkeerplek vir elke eenheid, en ekstra parkeerplek, asook plek vir sleepwaens kan teen 'n ekstra koste gereël word. Daar is braai-areas en betaalde wasgoedgeriewe op die perseel.

Geniet 'n mooi uitsig oor die hoofstrand, ontspan in die gemeenskaplike randvloeiswembad of speel 'n potjie skaak met die reuse-skaakstel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a89c3f0cbef5c57b4211a0583b334ed4b7293edd3cb17ea860c415e5b2c361920cc34fb66aa8785c81cda2c49c6a51d7cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 5) Warwich Avenue Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.863455490765 30.371092525131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang