Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull 414

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seagull 414 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Margate.

Die eenheid het 'n rustieke meubels en 'n moderne gevoel. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Linne word voorsien. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gaste moet asb. hul eie handdoeke en toiletgeriewe saambring. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en eetgerei toegerus. Daar is 'n etenstafel waarom gaste hul maaltye saam kan geniet, die sitarea het 'n TV en die leefarea het pragtige uitsigte oor die see met 'n ingeboude braai op die balkon. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder bring. Let asb. dat daar nie WiFi is nie.

Gratis parkeerplek is beskikbaar vir elke eenheid en addisionele parkeerplek vir voertuie en waentjies kan vooraf en teen 'n addisionele koste gereël word. Verder is daar verskeie braai-areas en wasgoedgeriewe teen ekstra koste is op die perseel.

Gaste kan die pragtige uitsig oor die hoofstrand geniet terwyl hulle in die gemeenskaplike randvloei-swembad afkoel. Daar is ook 'n enorme skaakstel wat hulle kan speel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 693

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA263db7d8b08890999aeb00a56f2a7e5c1413e9f21554c467be5ea4746566db325bde705a83e854f196a5521c6f7076b91476?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 5) Warwich Avenue Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.86346009554 30.371065703041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang