Seagull 511
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 669
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Barbara D - Apr 2024
Algehele gradering
Mense hou nie by die reëls nie. Daar is nog na 10:00 baie geraas.
Seagull 511 se terugvoer
Hi daar, jammer oor die geraas. Dankie vir u terugvoer. Ons het 'n bestuurder op die perseel wat wel uitgaan en die gaste wat raas maan om by die reels te hou en as hulle nie luister word hulle 'n boete gegee. Dankie van Just Property.
Tharien E - Des 2021
Algehele gradering
Lovely view, fresh breeze and lovely for the whole family.
Seagull 511 se terugvoer
Dankie vir u terugvoer, Tharien. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om gou weer van julle te hoor.
Groete van Just Property
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang