Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull 511

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seagull 511 is 'n selfsorgwoonstel vir 'n gesin in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks op Margate-strandfront, met 'n uitsig oor Margate se hoofstrand.

Die eenheid het rustieke meubels en 'n strandstyl. Let asb. dat daar 33 trappe na die eenheid lei.

Seagull 511 het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelbed in die sitarea. Linne word voorsien. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Gaste moet asb. hul eie handdoeke en toiletware saambring.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, ketel en kookgerei toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met 'n pragtige see-uitsig. Daar is geen WiFi nie.

Die eenheid het 1 gratis parkeerplek, maar ekstra parkeerplek en parkeerplek vir 'n sleepwaentjie kan teen 'n ekstra koste gereël word. Die perseel bied ook verskeie braai-areas en wasgoedgeriewe teen ekstra koste.

Die Seagull Holiday Flats-kompleks bied 'n groot gemeenskaplike randvloeiswembad met 'n uitsig oor die hoofstrand en daar is ook 'n reuse-skaakstel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
2.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 700

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seagull 511 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fa7683da7f52e0321d89808aaa238ecd6b0d06da6c4218d83f148e7f56550a670ed0691bb2d66741c5c9bfeebc5a8ba6025?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 5) 3 5 1 4 Warwich Avenue Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.863473909864 30.371065703041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang