Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull Hermanus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Charlene O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig. Was regtig 'n oulike netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheila H
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Very pleasant. A beautiful place, the host clearly tries to make the stay as pleasant as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizbe R
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ons het heerlik gekuier! Seagull huis was só pragtig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz E
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Heerlik en rustig. Heerlike naweek weereens by Seagull. Die huis is pragtig en het alle geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth R
1 nag
5.0
Sep 2024

Excellent, relaxing and pleasant. Absolutely wonderful and relaxing. Definitely will plan for another stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige plekkie en dorp. Plek maklik gekry. Ons inboek het vlot verloop. Was baie netjies, skoon en baie modern. Ons woonstel was ook baie privaat. Ons sal definitief weer van hulle gebruik maak. Dankie dat ons by julle kon tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coral S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker en gerieflik. Ons het baie lekker oorgeslaap. Die plek was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Comfortable and warm, lovely decor. It is so well appointed, both in locality and decor. We had a wonderful time! They have everything in the kitchen one wants to use. Perfect for a couple. Great helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surita D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Rustige wegbreek. Sal weer daar gaan bly. Beveel die woonstel aan. Ek het baie lekker gebly. Baie stil en veilige omgewing. Netjies en alles wat jy nodig het, net soos op die foto's. Was vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paulene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Well maintained accommodation, in walking distance to the sea. Close to Hermanus. A peaceful stay in a stylish apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 20, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA821b42364a3805cee775567f7e04751e372243289ef4aa4bda9d3038ff57aa715202311de6f90f25cc6dc2c5e69a657d0b80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 20 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.426069344748 19.195566773414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang