Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Petro S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Gerieflik en netjies. Ontvangs was vriendelik en professioneel, bed gerieflik met kwaliteit linne. Die WiFi is effektief. Ons voorkeurverblyf in Richardsbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Beste plek waar ons oornag het in 'n lang tyd. Plek is rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2019

Puik diens en kos. Puik diens. Gerieflike eenheid maar badkamer net effens klein. Baie lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Seagull Lodge
Liewe Gas Baie dankie vir die mooi woorde, die hele span bedank jou. Hoop om julle gou weer te sien Seagull Lodge

Peter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2018

Lovely stay. Very nice place to stay. Friendly staff and overall a very pleasant experience. Would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Amanda
Seagull Lodge
Dear Valued Guest Thank you for taking the time to review us, we always love to hear from our guests! Hope to see you soon Amanda

Elbie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

Uitstekend. Hier kry jy die vriendelikste personeel. Hul kamers is silwerskoon en diens is puik. Die koffie shop se kos is baie smaaklik en vars. Ek sal nêrens anders bly as ek in Richardsbaai moet oorslaap nie. Puik, puik, puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2016

Ons het baie welkom en tuis gevoel. Die bestuurder Amanda en haar personeel het ons baie tuis laat voel. Die kamer was skoon en netjies. Ons sal Seagull Lodge beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Seagull Lodge
Baie dankie vir die terugvoering, die hele personeel waardeer dit baie. Groete, Amanda

Yvonne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2015

Heerlik en almal is so gasvry en behulpsaam. Professionele diens, oortref my verwagtinge van vorige blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2015

Gerieflik en sentraal met vriendelike personeel. Sien die sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolaas G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2015

Baie mooi en baie skoon. Die plek is net baie klein en sal nie meer as twee per kamer bly nie. Verder was dit baie goed bestuur en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Liesl M
Kort verblyf Saam met vriende
1.0
Des 2015

Die swakste diens ooit. Ek sal dit by niemand aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Amanda
Seagull Lodge
Dear Valued Guest, Thank you for your feedback. Your booking was for the Executive suite that has a king-size bed - sleeping 2 x adults and a fold open sleeper couch for children under the ages of 6 yrs as per our description of the rooms on all our websites. Unfortunately due to the children's ages, they classified as adults and therefor you had to book 2 units. Kind Regards, Seagull Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Via Cassiandra 97, SSk, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08830eaaa277621524c29c04d38dd26ed5984e0eabea7f1f4b811a6c8dc31cb6e775b27c5ec9270ab6f83468202b0ece726a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 97 Via Cassiandra CBD 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.758935912821 32.053970843554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang