Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull Lodge

  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Via Cassiandra 97, SSk, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seagull Lodge is in die hartjie van Richardsbaai geleë. Dit is 500 m vanaf die Inkwazi Boardwalk en 5 minute se ry vanaf Alkanstrand en die Richardsbaai-skibootklub.

Dié lodge bied 32 slaapkamers aan gaste. Geriewe in die kamers het 'n dubbelbed vir 1 of 2 gaste en 'n opvoubed kan bygevoeg word vir kinders onder 6 jaar. Sommige kamers het 2 enkelbeddens vir 2 gaste en 3 enkelbeddens vir 3 gaste. Die kamers het ook lugversorging, 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die geriewe wat gebied word, sluit 'n daaglikse skoonmaakdiens deur die vriendelike personeel, 24 uur-sekuriteit, 'n swembad met braaigeriewe, kaartgeriewe, wasgoedgeriewe en vervoer vanaf Richardsbaai se lughawe in. Besoek die Cafe Seagull Koffiewinkel vir ontbyt en aandete teen sakpas-pryse, bespreek ons venue vir funksies of bestel liplekker peuselhappieborde.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit in: toere na die Umfolozi Wildpark en St Lucia wat gereël kan word, Richardsbaai Skibootklub se kompetisies en Fishing Bonanza Dolosfees oor Paasnaweek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Via Cassiandra 97, SSk, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seagull Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Via Cassiandra 97, SSk, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08830eaaa277621524c29c04d38dd26ed5984e0eabea7f1f4b811a6c8dc31cb6e775b27c5ec9270ab6f83468202b0ece726a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 97 Via Cassiandra CBD 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.758935912821 32.053970843554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang