Seagull Road 838
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Seagull-weg 838, Shelly Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R915 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Seagull Road 838 is 'n Seagull Road 838 is 'n eksklusiewe selfsorghuis in Shelly Beach, Margate in 'n lowerryke omgewing en spog met 'n groot tuin. Dit bied 'n heerlike wegbreek, ver van die skares.
Die eenheid het slaapplek vir 5 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n enkelbed en 'n stapelbed vir 'n kind in die tweede slaapkamer en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea bestaan uit 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Daar is 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware in die kombuis, asook 'n toonbank met 5 stoele. Die eetarea het weer 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV met DStv.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die groot tuin. Die tuin is die ideale plek vir 'n ontspannende piekniek en kan ook dien as 'n lekker speelplek vir die jongspan. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Die eiendom is 'n 50 m se stap vanaf die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 690
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Seagull-weg 838, Shelly Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seagull Road 838 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Seagull-weg 838, Shelly Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang