Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Ettienne L - Okt 2023
Algehele gradering
Extremely awesome!
Marianne S - Des 2021
Algehele gradering
A memory stay with breathtaking views.
Celeste L - Sep 2021
Algehele gradering
Seagulls Guest House had all we needed for our stay.
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
You were a pleasure to host at Seagulls, you are a lovely family and we would love to welcome you back.
Dialouise T - Sep 2020
Algehele gradering
Wow!
Bertus I - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustige area. Vakansiehou is regte beskrywing.
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Julle is absoluut 5 ster gaste! baie dankie, hoop om jul gou weer te sien.
Ronelle Y - Aug 2020
Algehele gradering
Kuier was heerlik.
Lees meerCarla S - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig en skoon.
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Beste Carla,
Dis altyd lekker om te hoor as gaste tevrede is, onthou dan net om nie Unit 5 te bespreek nie, dit is die enigste eenheid sonder uitsig.
Groete Hanlie
Rochelle W - Des 2020
Algehele gradering
Dit was stil baie privaat en ontspannend.
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Beste Rochelle, ek is bly julle het dit geniet. Omdat ons gastehuis self-catering is, bedien ons ontbyt op aanvraag, so slegs wanneer gaste
ontbyt die aand voor die tyd bespreek, bedien ons dan vir die aantal gaste. Bespreek gerus weer en ek bedien julle met n gratis ontbyt. Groete Hanlie
Natalie A - Feb 2020
Algehele gradering
Iets wat ons definitief weer sal doen.
Jessie V - Feb 2019
Algehele gradering
Look no further. The perfect guest house!
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Dear Jessie, thank you to you and your beautiful family. We are looking forward to welcoming you again. Regards, Hanlie.
Grete S - Jan 2019
Algehele gradering
Amazing views, close to the lagoon, and friendly staff and owner, definitely a home away from home.
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Thank you Grete, you were amazing guests. Hope to welcome you back soon. Regards Hanlie
Marina O - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier, sal beslis teruggaan.
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Liewe Marina,
Baie dankie, ek is so bly julle het dit geniet! Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Hanlie
Annetjie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en vriendelik.
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Liewe Annetjie,
Julle is 'n pragtige familie en altyd welkom by Seagulls. Veilig reis en hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Hanlie
Ilze W - Des 2018
Algehele gradering
Ontspannend, rustig en lekker.
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Liewe Ilze,
Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien!
Groete,
Hanlie
Megan J - Jan 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf gehad.
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Dankie Megan, julle was fantastiese gaste. Dit is so lekker om te hoor dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Hanlie.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Carla V - Des 2017
Algehele gradering
'n Gasvrye juweel in Langebaan.
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Baie dankie Carla, julle is pragtige mense en altyd welkom. Baie voorspoed vir 2018 en ek hoop om jul gou weer te sien. Groete, Hanlie
Arnolia B - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige blyplek, met die vriendlikste mense.
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Come as a guest and leave as a friend.
Lizelle D - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Trudie O - Feb 2017
Algehele gradering
Fantastiese gastehuis.
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Dankie Fanie en Trudie, Seagulls Gastehuis is geseënd om gaste soos julle te huisves. Sien julle binnekort weer. Groete Hanlie
Gerhard B - Des 2017
Algehele gradering
Lekker, baie stil!
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Liewe Gerhard, baie dankie vir die review. Soos ons almal bewus is van die water krisis word ons almal in Langebaan gedwing om n cover oor die swembad te he want dit verhoed verdamping en niemand mag n swembad opvul nie. Milly het die swembad oopgemaak vir julle en julle het mos lekker geswem Saterdag middag? Ons probeer ons bes om net die beste aan te bied vir ons gaste maar moet gehoor gee aan die Munisipaliteit, daarom vra ons alle gaste om ons te help water spaar deur ook in hul eenhede nie die baddens te gebruik nie maar wel net elk 3 minute te stort. Ons hoop om jul gou weer te sien. Geseende Kersfees en Voorspoedige nuwe jaar. Groete Hanlie
Klarese N - Des 2016
Algehele gradering
Perfek.
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Baie dankie Tessa, dit was n groot plesier om oulike gaste soos julle hier te he, hoop ek sien julle weer.
Danie J - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Dankie Danie, dis was net 'n plesier om oulike gaste soos julle te hê! Ek hoop ons sien julle gou weer.
John D - Nov 2016
Algehele gradering
Awesome time.
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Thank you, it was great meeting your family. looking forward in welcoming you back.
Etienne D - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker en goeie ervaring.
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Baie dankie Ettienne,
groete.
Annemarie @ seagulls
Sharon D - Mrt 2016
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en netjies.
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Jammer Sharon, meeste couples wil weer TV hê in slaap kamer.
Boet T - Des 2016
Algehele gradering
Redelik.
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Baie dankie Boet en Rina. Julle is pragtige mense en fantastiese gaste. Dankie vir al julle hulp en raad. Ek sien uit om julle weer te verwelkom.
Christelene W - Sep 2016
Algehele gradering
Gerieflik.
Lynn H - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike en rustige wegbreek.
Dihan D - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Tanitha W - Des 2015
Algehele gradering
Ontspanne!
Marchell S - Feb 2015
Algehele gradering
Lekker!
Rachell F - Des 2015
Algehele gradering
Lekker kothuis-gevoel.
Michelle B - Nov 2015
Algehele gradering
Dis mooi en prakties.
Heinrich H - Nov 2015
Algehele gradering
Ry verby.
Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Beste Heindrich,
Baie dankie vir die terugvoer en ek is jammer om te sien dat jul verblyf nie na wense was nie.
Ongelukkig kon ek julle nie self ingeboek het nie a.g.v my knie operasie, maar het verneem dat jou vrou gelukkig en tevrede was met die geriewe. Die bespreking is ook op baie kort kennisgewing gemaak, dus kon ons nie ons beste eenhede bied nie. Julle is welkom om weer te kom kuier en dan die groot familie eenheid te bespreek, wat julle moontlik beter sal vind.
Ons gastehuis is bied selfsorg geriewe en gewoonlik is ons gaste is baie gelukkig hier. Julle het wel baie laat by Seagulls aangekom en in die proses ander gaste gesteur wat toe gekla het oor die geraas.
Groete,
Annemarie
Johan R - Jun 2014
Algehele gradering
Dit was heerlik en ons het baie lekker gebly. Baie vriendelike mense!
Anthony H - Okt 2014
Algehele gradering
Great!
- Kapasiteit: 21 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wightmanstraat 15, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang