Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagulls Guest House (Pty) Ltd

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Ettienne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Extremely awesome! Had an amazing time. Rooms were clean, comfortable, and well-equipped. Milly, the house manager, was very helpful. Will return for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2021

A memory stay with breathtaking views. Hanlie and team were great hosts. We had the most beautiful view right from the inside of our unit. What was rather annoying, however, were inconsiderate parents allowing their young kids to shout and scream and run up and down from 6 am and whenever they were there. This is the luck of the draw and not on the guest house. Otherwise, everything was lekker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2021

Seagulls Guest House had all we needed for our stay. We arrived to a clean unit No7, which has awesome views of the lagoon. All the requirements for a self-catering unit were available. We would recommend staying at Seagulls Guest House. Thank you for making our stay comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hanlie
Seagulls Guest House (Pty) Ltd
You were a pleasure to host at Seagulls, you are a lovely family and we would love to welcome you back.

Dialouise T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

Wow! Die view wat stunning. Die woonstel was baie skoon en lekker groot!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Baie rustige area. Vakansiehou is regte beskrywing. Ontvangs was uitstekend. Die inboek en begeleiding na ons kamer was sonder tekortkominge. Seagulls weet hoe om 'n vakansie-atmosfeer te skep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Julle is absoluut 5 ster gaste! baie dankie, hoop om jul gou weer te sien.

Ronelle Y
Kort verblyf
4.6
Aug 2020

Kuier was heerlik. Ek het 2 eenhede gehad. Eenheid 2 en Eenheid 6. Ek het gevind dat die eenhede nie ten volle toegerus was nie. Eenheid 6 het nie 'n braaipan gehad nie. Daar is klein goedjies wat ontbreek het waaraan die eienaar kan aandag gee, bv. 'n broodmes, slaaibak en 'n tupperware / plastiekbakkie of 2 waarin mens iets kan bêre. Die boonste rakkie van Eenheid 2 se yskas vries alles wat daarop is. Eenheid 6 se kluis was gesluit en kon nie gebruik word nie. Eenheid 2 se kluis was nie gebruik nie. Verder was alles goed. Die ontbyt was van baie goeie gehalte en die diens was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carla S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2020

Heerlik rustig en skoon. Sal volgende keer uitsig op swembad verkies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hanlie
Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Beste Carla, Dis altyd lekker om te hoor as gaste tevrede is, onthou dan net om nie Unit 5 te bespreek nie, dit is die enigste eenheid sonder uitsig. Groete Hanlie

Rochelle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2020

Dit was stil baie privaat en ontspannend. Die atmosfeer was rustig ontspannend en baie privaat. Net 'n voorstel, ons nie geweet die gastehuis voorsien brekfis nie. As hulle net kan met n lysie omkom in die oggende om te check watter gaste gaan brekfis neem sal dit hulle en die gaste baie help.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hanlie
Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Beste Rochelle, ek is bly julle het dit geniet. Omdat ons gastehuis self-catering is, bedien ons ontbyt op aanvraag, so slegs wanneer gaste ontbyt die aand voor die tyd bespreek, bedien ons dan vir die aantal gaste. Bespreek gerus weer en ek bedien julle met n gratis ontbyt. Groete Hanlie

Natalie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2020

Iets wat ons definitief weer sal doen. Pragtige plekkie, gasvryheid van personeel. Diens van hoë gehalte. Ons sal uiteraard weer kom besoek aflê.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jessie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2019

Look no further. The perfect guest house! We travelled to Langebaan from Cape Town for a wedding and Seagulls Guest House was the perfect choice to prepare for a wedding from hair, make-up, family breakfast, family braai to the the photographer coming by to capture the groom etc. We look forward to coming again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Dear Jessie, thank you to you and your beautiful family. We are looking forward to welcoming you again. Regards, Hanlie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wightmanstraat 15, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cc886c42f112e6bd0a26af2d4f8a948be0c90799537a5cc248292679fd1a65fbd71d5de3fc2f57b891551039f80c9c474ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 15 Wightman Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.09704 18.03408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang