Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagulls Guest House (Pty) Ltd

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wightmanstraat 15, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Seagulls Guest House (Pty) Ltd skuil in die hartjie van Langebaan, sowat 112 km vanaf Kaapstad in die Wes-Kaap. Dié gewilde dorp het 'n lieflike strandmeer, oorde, strande, reservate en dit is veral gewild onder watersportliefhebbers en vissers.

Ons het slaapplek vir 29 gaste in 7 eenhede. Elke eenheid het sy eie ingang, toegeruste kombuisie, badkamer, beddegoed en handdoeke, sitarea buite en 'n braai-area.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, WiFi en veilige parkeerplek in. Daar is ook 'n rookarea buite. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra kostes. Hengel- en bootvaarte is beskikbaar op versoek.

Seagulls Guest House (Pty) Ltd is in die middel van Langebaan, lekker naby die Weskus Nasionale Park, die 18 putjie-gholfbaan, Club Mykonos Casino, en die pretpark vir kinders.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Wightmanstraat 15, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seagulls Guest House (Pty) Ltd het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wightmanstraat 15, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cc886c42f112e6bd0a26af2d4f8a948be0c90799537a5cc248292679fd1a65fbd71d5de3fc2f57b891551039f80c9c474ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 15 Wightman Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.09704 18.03408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang