Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagulls Guest House (Pty) Ltd

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wightmanstraat 15, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R1 105 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Seagulls Guest House (Pty) Ltd is in die middel van Langebaan, sowat 112 km vanaf Kaapstad geleë. Dit is 'n gewilde plek vir toeriste en bied besienswaardighede wat 'n strandmeer, vakansieoord, strande, reservate, watersport en visvanggeleenthede insluit.

Verblyf bestaan uit 7 eenhede wat geskik is om tot 29 gaste te akkommodeer. Alle eenhede het hul eie ingange, toegeruste kombuisies, eie badkamers, buitesitareas en braaigeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Geriewe sluit WiFi-internettoegang, 'n swembad en veilige parkeerplek in. Daar is ook 'n rookarea buite en ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Visvang en bootritte kan op versoek gereël word.

Seagulls Guest House (Pty) Ltd is naby die Weskus Nasionale Park, Club Mykonos Resort and Casino, 'n 18 putjie-gholfbaan en 'n pretpark vir die kinders geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Wightmanstraat 15, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seagulls Guest House (Pty) Ltd het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wightmanstraat 15, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cc886c42f112e6bd0a26af2d4f8a948be0c90799537a5cc248292679fd1a65fbd71d5de3fc2f57b891551039f80c9c474ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 15 Wightman Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.09704 18.03408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang