Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull's Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seagull-straat 9, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Seagull's Nest is in Melkbosstrand geleë en bied 'n gerieflik gemeubileerde huis vir 7 mense.

Die huis bied 4 slaapkamers en 2 badkamers, en vir gerief word alle linne en handdoeke voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Twee van die kamers is ingerig met 2 enkelbeddens, asook 'n matras onder 1 van die beddens. Die vierde kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die ander 3 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met DStv. WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n groot stoep met 'n ingeboude braai en kyk uit oor die swembad. 'n Trampolien is beskikbaar en parkeerplek is voor die huis beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Seagull's Nest is 'n nie-rook instansie.

Seagull's Nest is 500 m vanaf die strand, asook 'n klein winkelsentrum. Melkbosstrand bied 'n verskeidenheid restaurante asook besienswaardighede soos die Lugmagmuseum, die Koeberg Natuurreservaat, en doendinge soos voetslaan, sandplankry, en meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEkstra enkelmatras
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Seagull-straat 9, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seagull-straat 9, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwODlmNGE1LWRmNGEtNGFiMS1iMDQ4LTAwOTBhMzM3N2M0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7) 9 Seagull Street Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.70376 18.4450499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang