Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull's Nest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marlene A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Absolute wonderlike ervaring. Eenheid is netjies, ordentlik toegerus en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Krisztina B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

We thoroughly enjoyed our stay at Seagull's Nest! The owners were extremely helpful and kind and the flatlet was immaculate and well-equipped. I would definitely recommend this lovely vacation spot to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Huibre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Vriendelike ontvangs. Plekkie skoon en baie gerieflik. Verblyf was rustig. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie gerieflik ingerig, alles is daar wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenore D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Perfect! Very friendly and helpful host. Flatlet was clean and had everything we required. Will definitely recommend it to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Vanaf ons daar aangekom het was die eienaars baie vreindelik. Baie netjies en skoon. Baie hulpvaardige mense. Sal beslis weer wil teruggaan. Gawe mense. Lekker plek. Baie skoon. Lieflike baai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Seagull's Nest
Baie dankie vir jul terugvoering. Ons waardeer. Hoop om julle binne kort weer te sien. Beste groete

Phil F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Lekker blyplek. Gasvry ontvang deur Niel. Mooi dorpie. Uitstekend geleë. Baie netjies. Baie rustig. Ons het heerlik daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Seagull's Nest
Baie dankie, ons waardeer jul mooi terugvoering. Kom maar weer. Beste groete Niel

Kobus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Hemel op aarde. Rustig, skoon, veilig, vriendelik en 10min se ry van 'n mall indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Pragtige akkommodasie. Skoon en waarde vir geld. Ons was vriendelik ontvang deur die gasheer en sy vrou. Pragtige en skoon akkommodasie. Als wat jy nodig het is daar en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Baie aangename verblyf. Uitsonderlik netjies en 'n baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Seagull's Nest
Baie dankie. Ons waardeer jul terugvoering. Beste groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerom 2, Nommer 4, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58570261e0dcbcef3ce1c1ee917d54de64abbb4566b336359b6d6a5eede11f99e5cb96d311c731001864f45e3ea63dc1623e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 2nd Turn Number 4 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.968937899786 17.888985320931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang