Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagulls Rest

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 10 November 2024. Bespreekbaar tot 24 Sep 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seagull-weg 45, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 R2 940 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Seagulls Rest is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Scarborough in Kaapstad. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Die eerste slaapkamer het 'n oopplan-en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Buite kan gaste 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n kaggel, 'n swembad en 'n goed gevestigde tuin geniet. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en ongeveer 350 m van Scarborough Beach af. Buurdorpies soos Kommetjie is ongeveer 9,5 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Seagull-weg 45, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
R4 200 R2 940
per nag, vir 6 mense
Vanaf R4 200
R4 200 R2 940
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seagull-weg 45, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f56327505c4c0cb1799ae3340fd21030d666ffe886ddaced87c3c2e71056f0a00522d3e19ebd814d3849b01ce0bbd5a57c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 200 nouVanaf R2 940 per nag, vir 6 mense 45 Seagull Road Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.1969551 18.37323

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang