Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagulls Nest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
Seagulls Nest
Riaan, daar het 'n bril in die woonstel agtergebly.

Hennie E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Awesome rusplekkie, great ligging. Wow! 'n awesome plekkie wat in al ons behoeftes voorsien het. Naby aan die dorp en naby aan die see. Heerlik uitgerus, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sebastiaan J V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Goed toegeruste woonstel in n veilige omgewing. Seagulls Nest se woonstel het aan al ons verwagtinge voldoen. Ellen was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal beslis weer van hierdie woonstel gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Relou B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Sep 2024

Dalk aanvaarbaar vir jong gesin met kinders, nie vir ouer persone nie, beslis nie. Trappe veiligheidsrisiko, nou en styl, handdoeke word op grondvloer gebêre! Water loop stadig en is min. Muurproppe ongemaklik geleë. Lokfoto was vir huis op grondvloer, wanvoorstelling. Dis verander na ongemaklike boonste vloer. Moeilik om bagasie boontoe te dra. Vullissakke buite sigbaar en onnet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ellen
Seagulls Nest
Dankie vir die wenke. Ons sal die handdoeke voortaan in die kamers los. Die vullissakke word in vullisdromme met deksels gebêre, maar die tuinvullis word in sakke in die vullisdrom gehou. Ons sal 'n meer geskikte plek kry. Die boonste verdieping is teen geen ekstra koste gegee nie, en het twee badkamers, 'n ensuite hoofslaapkamer en 'n braai op die balkon gehad. Die ouderdom en mobiliteit van die gaste sal volgende keer in ag geneem word.

Truda L
1 nag Saam met vriende
4.0
Feb 2024

Ongelooflik lekker. Dit was ideaal vir ons wat daar was, alles wat jy nodig het. Loop afstand vanaf hawe en see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Fantasties. Die plek is baie mooi en die ligging fantasties. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
Seagulls Nest
Nicole, what a pleasure to meet such friendly people like yourselves.

Thabit B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Friendly welcome, and central place to place. Truly enjoyed the place with friends. Was located close to everything and place itself catered for all our needs. Will definitely recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
Seagulls Nest
The guests were friendly and eager to spend time in our tranquil town, and to enjoy the beautiful beaches and the activities in the harbour close by. The house was left very tidy.

Gerda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie veilig. Dis 'n baie pragtig plek met die mooiste ou meubles. Baie mooi en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Heerlik en veilig. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag
5.0
Sep 2022

Uitstekend. Waarde vir geld en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ellen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFhe7F1njZs2WlM3SDKdVeBt95EXYoMT83rjbUJDTuyukSwxCwm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 90 Main Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.800846994978 20.053840387099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang