Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagulls Nest

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Seagulls Nest is in die hartjie van Struisbaai geleë en bied 3 selfsorgwoonstelle wat ideaal is vir gaste op soek na oornagverblyf, 'n naweekwegbreek of 'n vakansiebestemming. Dit is ook naby die mees suidelike punt van Afrika en ander plekke van belang.

Die 3 woonstelle kan saam of apart bespreek word. The Seagulls Nest-woonstel is langs die dubbelverdiepinghuis aan die hoofstraat en beskik oor 2 slaapkamers. Daar is ook die Seagulls Nest Ground floor Unit wat op die onderste verdieping van die dubbelverdiepinghuis geleë is. Dit het 2 slaapkamers. Seagulls Nest Top floor Unit is 'n ruim eenheid op die boonste verdieping van die dubbelverdiepinghuis en beskik oor 4 slaapkamers. Dit is toegerus vir selfsorg met 'n kombuisie, en daar is 'n sitarea met 'n TV en 50 DStv-kanale, asook 'n buitebraai. Die eenheid op die boonste verdieping het ook 'n braai-area.

Seagulls Nest is sowat 5 km vanaf die bekende Kaap Agulhas. Doendinge in die omtrek sluit haaihokduik, visvang en seilplankry. Gaste kan ook vir 'n stappie al langs die 14 km-lange witsandstrand gaan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Hennie E
Gesin met tieners
5.0
Awesome rusplekkie, great ligging. Wow! 'n awesome plekkie wat in al ons behoeftes voorsien het. Naby aan die dorp en naby aan die see. Heerlik uitger...
Sien meer
Apr 2024
Sebastiaan J V
Saam met lewensmaat
5.0
Goed toegeruste woonstel in n veilige omgewing. Seagulls Nest se woonstel het aan al ons verwagtinge voldoen. Ellen was baie behulpsaam en vriendelik....
Sien meer
Jul 2023
Charlene E
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Die plek is baie mooi en die ligging fantasties. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Feb 2023
Thabit B
Saam met vriende
5.0
Friendly welcome, and central place to place. Truly enjoyed the place with friends. Was located close to everything and place itself ca...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023
Relou B
Besigheidsreis
4.0
Dalk aanvaarbaar vir jong gesin met kinders, nie vir ouer persone nie, beslis nie. Trappe veiligheidsrisiko, nou en styl, handdoeke word op grondvloer...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ellen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 80

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoofweg 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seagulls Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFhe7F1njZs2WlM3SDKdVeBt95EXYoMT83rjbUJDTuyukSwxCwm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 90 Main Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.800846994978 20.053840387099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang