Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagulls Seasong

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Marius M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Heerlike vakansiewoning. Stil, rustige omgewing. Huis is goed ingerig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekende verblyf, het lekker uitgerus. Baie lekker verblyf, alles was skoon en op hulle plek. Alles en nog meer as wat ons nodig gehad het, was daar. Het die braai-area baie geniet en die uitsig was mooi. Baie stil straat met min verkeer. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Dit is baie ruim, 'n lekker plek vir 'n gesin of groep. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ons het 'n heerlike tyd by Seagulls Seasong deurgebring. Die gasvryheid van Ellen en haar span was onoortreflik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
Seagulls Seasong
Dit was 'n plesier om die Theart egpaar te huisves. Hulle is vriendelike, innemende en gemaklike gaste.

Erika P
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Good for families. The house was lovely and the beds were comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Great old strandhuis with lovely view. Beautiful location beach front.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mervin D
Kort verblyf
4.4
Apr 2023

Rustig, genotvol en prentjiemooi. See-uitsig, ruim woning en puik fasiliteite.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ellen
Seagulls Seasong
We hope to see Mervin again in the near future. They were pleasure guests and Seagulls Seasong was left tidy.

Chantel L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Stapafstand vanaf see. Ons het so bietjie seeuitsig gehad van die stoep, wat lekker en 'n verrassing was! So oor die bultjie. Jy stap reg voor die huis skaars 50 treë deur die bossies (paadjie) tot by die see, met so effe privaat baaitjie. Hier slaap jy heerlik met die see gedruis om jou te sus! Die huis is baie gerieflik en baie goed toegerus. Die braai area in winter sal wonderlik wees, baie lekker cosy, die beddens slaap lekker, die linne en handdoeke netjies en goeie kwaliteit. Ons kom graag weer kuier by Seagulls Seasong.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Wonderlike tyd gehad. Al die basiese geriewe by die woning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm E
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2022

'n Wonderlike blyplek, vriendelike gasvrou. Ek en my maats het die naweek oornag in Struisbaai om my verjaarsdag te vier. Die huis was maklik om te vind, goed geleë, en netjies. Die braaiarea was heel gesellig en die uitsigte wonderlik! Ek sal graag weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ellen
Seagulls Seasong
Watter aangename jongman was Malcolm en sy vriende nie. Hy was vriendelik en was baie bedagsaam met die dra van 'n masker. Malcolm het uitstekend gekommunikeer en die huis is baie netjies agtergelaat vir 'n groep jongmanne.

Danie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2022

Dit was great om daar die naweek te kon spaandeer. Natuur skoonheid en see-aansig was koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
Seagulls Seasong
Vriendelike gaste wat maklik kommunikeer. Die plek is skoon en netjies gelaat.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ellen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-Suid-straat 14, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e3f3e7d1c5e65c1e9e6e6a3143ad2623d16ab14ba478f19ba5b5cbbf2dde07462886aa7b6c53a926999429593c1bc95c5cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 46 5 1 5 14 Kus Suid Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.804736669873 20.061479061842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang