Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaHaven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 13, Arniston, Kassiesbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 521 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

SeaHaven is 'n selfsorghuis in Arniston, Wes-Kaap, en spog met gedeeltelike uitsigte oor die see vanaf die balkon.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is volledig gemeubileer met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei.

Die sitkamer op die onderste verdieping is ingerig met gemaklike sitplek sowel as 'n binnenshuise kaggel, ideaal vir kouer nagte. Op die boonste verdieping is nog 'n sitarea wat na 'n balkon oopmaak.

Let daarop dat hierdie huis in die vissersgemeenskap van Kassiesbaai geleë is en nie aan die hotelkant nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 56

Resensies 159

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Skoolstraat 13, Arniston, Kassiesbaai, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 521
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 521
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 13, Arniston, Kassiesbaai, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacf8d81902af9f0b53e83d68a38e6ac5ed36ae04c16950aa945451dfb9f304175d01c566b147a64df608291e90a8697c835c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 521 per nag (plek vir 6) 13 Skool Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.66228657302 20.227352229129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang