Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knysna Seahorse Paradise

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Janine B
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Friendly host, stylish apartment, central location, secure parking. The stay was fantastic at Knysna Seahorse Paradise. The apartment itself was wonderful - impeccably clean, neat and stylish. Its central location in Knysna made it incredibly convenient to access both the Waterfront and the Mall, which was a huge plus. Additionally, the secure parking within the complex provided an added sense of safety and peace of mind. Thank you once again for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandile S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Convenient, joyful, so many activities to participate in. The place is convenient and closer to all the amenities. You can even walk to the shops and to the waterfront. We had a great time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette K
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Pleasant stay very central in Knysna. The two bedrooms are of ample size, but the rest is smallish. However, it is still big enough for temporary accommodation. The TV only works if you have your own decoder/card, but there is full WiFi available. The place is very neat, and the host is very pleasant, willing to assist, and quick to respond.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Centrally located and walking distance to everything. We had a lovely stay, the unit is well positioned, close to the shops and to the waterfront.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2024

Not very enjoyable although Gerhard was helpful. We had contractors working on the flat next door on Friday and Saturday the entire day. Also, there was no soap on arrival. Gerhard did purchase some for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Zanele M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Perfect location. Walking distance to shops, banks and the Waterfront. The apartment sleeps 4 adults comfortably and is well-equipped for self-catering. Would definitely use again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jethro W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2023

Comfortable, relaxing, clean and secure. The living space was comfortable and spacious. The Wi-Fi connection is excellent. Peace of mind and security. Close proximity to all amenities. An overall enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Des 2023

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Irma M
Kort verblyf
3.0
Apr 2023

Goeie ligging en veilig. Die plek is nie ordentlik skoongemaak nie, vloere nie gewas nie, beddegoed nie skoon nie, want het hare gekry, kon stof orals ruik. Gebreekte stoele in sitkamer, so moes alternatiewe stoel van buite inbring. Wanneer stort aan is, is daar water orals op vloer want seël van stortdeur is nie meer dig nie. Geen reling om aan vas te hou wanneer mens in die bad inklim nie. Wasbak in kombuis lek. So definitief nie 'n plek waar ek sal gaan bly nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Lianne M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Des 2023

Die eenheid behoort nie op gelys te wees nie. Ongelukkig was daar niemand om ons te ontvang nie, nommer wat verskaf is, is nie geantwoord nie, moes agent bel. Beddens was nie opgemaak nie, woonstel was vuil, oond seker nog nooit skoongemaak nie, bruin vlekke oral op die rakke in die badkamer en kamers, gebreekte stoel wat met "cable ties" bymekaar gehou word en dakwaaiers wat nie werk nie. Van die glase was vuil en koffiebeker gekraak en stortskerm gemif onder. Baie beperkte kombuisgereedskap, bv. geen rasper, broodmes, broodrooster ens. nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Simphiwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trotterstraat 40, Eenheid 2, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29da45e068aed1e8bd0861ce5d7e47f7e32b3db7879e3ffdd6adab77ec33385aa3353635c912d5107983cb8bd6cbcc0d8c17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 10 5 1 4 40 Trotter Street Unit 2 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0380743 23.0473417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang