Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seahorse Sanctuary Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley-weg 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seahorse Sanctuary Apartment bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n tripelverdiepingwoonstel in 'n oordstylkompleks in Plettenbergbaai. Hierdie woonstel is ideaal vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke, en dié area lei na 'n stoep met 'n Weber-braai en buitemeubels.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike geriewe wat 'n wassery, swembad, tennisbaan, klimraam, putt-putt-baan en 'n speletjieskamer met pool-, tafeltennis- en foosball-tafels insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sharel Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Piesang Valley-weg 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seahorse Sanctuary Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley-weg 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc715b7f7d6406b8a86dc48203c08b296b11555df3bfbd0ec40ffac576b8a821b37d99d6108b2a8319f9d67aa93d9dcd170b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1 Piesang Valley Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054184033212 23.356203296017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang