Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seahorse Unit 4

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Alida L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Heerlike uitsig op Scottburgh se see. Ons het heerlik gebly, veral die lugversorgers in elke kamer en badkamers en suite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Heerlike ruim woonstel met alles wat nodig is, en meer! Daar is 'n paar goedjies wat aandag kort. Die slot van die ingangsdeur moet vervang word en die kombuisligte kort gloeilampe. Die 'guest' vrieskas werk nie. Die 3de kamer het 'n dubbelbed i.p.v. 2 enkelbedjies soos beskryf. Dit is belangrik om te weet vir die kinders wat dan moet saamslaap! MAAR NB: Niks van bogenoemde is so erg dat ons nie weer soontoe sal gaan nie! Inteendeel! Dit is so gerieflik en die woonstel is so mooi met al die eienaars se persoonlike aanraking wat dekor en ekstras betref, dat ons graag weer daar sal bespreek as die bogenoemde goedjies uitgesorteer is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Ons het dit baie geniet en sal beslis weer daar bespreek. Die plekkie was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Matt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Terrace 125, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0M71y7gpsI6edJNEezfinu8uX27AGSHTih3t1vowAEHPWIXHh3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 125 Marine Terrace Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.285267343885 30.757131583186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang