Seahorse Unit 4
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Terrace 125, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seahorse Unit 4 is ’n selfsorg-woonstel in ’n sekuriteitskompleks in die kusdorpie Scottburgh. Die dorp spog met uitgestrekte strande, inheemse woude en pragtige heuwels.
Dié drieslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het ’n gedeeltelike see-uitsig. Die eerste, tweede, en derde slaapkamer het elk ’n dubbelbed. Elke kamer het lugversorging en ’n en suite-badkamer. ’n Gastetoilet is ook beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en wasmasjien. Die oopplan-leefarea het ’n TV met DStv, ’n sitkamerstel, en toegang tot ’n balkon met ’n gasbraai en etenstafel. Die kompleks bied ’n hysbak en veilige parkeerplek.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of doendinge soos duik, branderplankry, snorkel, visvang en gholf in die area geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Matt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Marine Terrace 125, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seahorse Unit 4 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Terrace 125, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang