Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaHouse

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomdraai-straat 8, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

SeaHouse is in die skilderagtige kusdorpie Jacobsbaai aan die Weskus geleë en bied pragtige selfsorgverblyf met 'n strandtema met privaat ingange. Dit bied 'n lieflike kuservaring met die wonderlikste sonsondergang-uitsigte en is net 50 m van die strand af geleë.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van óf 2 woonstelle op die boonste verdieping wat beide 2 gaste kan akkommodeer óf 'n selfsorghuis met slaapplek vir 4 wat op die onderste vlak geleë is. Elke woonstel beskik oor 'n oopplan-ontwerp en is ingerig met onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in albei woonstelle se badkamers beskikbaar. Hierdie eenhede sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel met 2 sitplekke.

Die grondvloer-eenheid het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat onderskeidelik met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens ingerig is. 'n Bad en stort is beskikbaar in die 1 en suite-badkamer, terwyl die tweede 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Vir gaste se vermaak het al 3 eenhede gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Tydens beurtkrag sal die ligte, Wi-Fi en TV deur 'n omskakelaar aangedryf word. Buite elke eenheid is daar 'n privaat patio met buitesitplek en braaigeriewe. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand vanaf die strand en bied gedeeltelike see-uitsigte.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir SeaHouse
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bokkomdraai-straat 8, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeaHouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomdraai-straat 8, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3adf38af8290e698ce84bdf8909f5ffdefa87458711641379a9dc4bf02ca999bb1e81d7e8e097830fd4baed43a2f1a45b95a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 8 Bokkomdraai Street Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.970099 17.887103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang