Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaKaya

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bokkie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 96

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 80 resensies vir SeaKaya
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Itha D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itha D

Gaan definitief weer hier kuier.

Sien sterre.

Christof R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christof R

Baie lekker.

Dit was nou 'n baie lekker plekkie gewees. Alles wat jy benodig vir 'n awesome naweek was beskikbaar. Alles was netjies en skoon gewees. Jy voel sommer welkom met die aankoms.

Johan N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Uitstekende fasiliteit, genoeg spasie met alles wat jy nodig het.

Fantastiese blyplek, reg op die see met 'n ongelooflike uitsig.

Esther P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther P

Memorable sunsets. Great location. Perfect for a chill out weekend.

Lovely home! Best views.

Carine P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine P

Pragtige uitsit, goed toegerus.

Ons het baie lekker gebly! Die uitsig is natuurlik die hoogtepunt. Die huis is baie goed toegerus met alles wat benodig word. Dit is skoon en netjies. Die area is baie stil en rustig.

Annette V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Pragtige see uitsig!

SeaKaya is 'n lekker ruim plek en goed toegerus met alles wat nodig is. Perfekte binne braai vir winderige aande. Motorhuis is ook 'n wenner. Reg by die see met 'n "stunning" uitsig vanuit die huis en die stoep. Ons het ons verblyf daar vreeslik baie geniet!

Jade K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade K

Beautiful, quiet, calm and stunning.

Scenery was breathtaking. The view from the main room was just lovely. Entire stay was wonderful.

Marilie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie D

Groot huis met mooi uitsig.

Die uitsig is besonders mooi. Die huis is baie ruim en die stoep was heerlik vir koffie elke oggend. Die kombuis is goed toegerus en toe die wind vreeslik waai was ons dankbaar dat daar 'n binne-braai is.

Sandra T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra T

Sal weer moet gaan.

Tenspyte van die stormweer was dit lekker. Uitsig was presies wat ons gesoek het. Let ook daarop dat julle adverteer dat daar in 1 van die badkamers 'n bad is, wat daar nie was nie. Albei badkamers het net 'n stort.

Paula B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paula B

Aangenaam en skoon.

Die plekkie was pynlik netjies en skoon. Ons hondjie het saam gegaan en sy was baie veilig. Dit is wel 'n ouer woning wat baie basies toegerus is. Die stort was vreeslik gemors en ons kon nie moppe of lappe kry om die vloer droog te maak nie.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marlize M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize M

Rustig, mooi.

Dit was heerlik soos altyd.

Jamie A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie A

Was the most relaxing environment to be. The space, the view, everything you need is in the house.

The place is awesome and I will be visiting soon again.

Lizanne M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne M

Wonderlik!

Gasvryheid en behulpsaamheid is uitstekend! Die uitsig is pragtig en alles is baie netjies en goed toegerus. Ek sal dit definitief aanbeveel!

Minka V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minka V

Wonderlik.

Dit was wonderlik gewees, behalwe dat ons 2 dae sonder krag gesit het. Dit sou lekker gewees het as daar 'n gasstofie was. Ons moes een gaan koop het. Verder was dit wonderlik. Die see-uitsig was great. Ek gaan beslis weer boek vir die somermaande.

Dalene S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene S

Asemrowende uitsig, baie netjies.

Sal beslis aanbeveel en weer gaan. Die binnebraai is 'n absolute wenner. Selfs kragonderbrekings het ons nie gepla nie. Ligte het gewerk en wat 'n verrassing, Wi-Fi ook werksaam tydens load shedding-tye. Die uitsig is pragtig! Hoor en sien die see reg voor jou. Baie veilig met alarms en hek wat sluit, en die motorhuis is lekker groot. Enige groot voertuig kan gemaklik inpas.

Christo V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Absolutely perfect.

It was myself and my Jack Russell for a weekend away in a well-known area, and this was the perfect place to relax and rest. Definitely, a place I will be visiting again! Thanks for the best place by far.

Berna G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna G

Lieflike uitsig in gesellige huis. Skoon en netjies.

Ons het al vier kere die huis bespreek en is nooit spyt nie. Baie skoon en netjies en ruim. Perfek vir informele kuier.

Abigail C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail C

Dit was 'n fantastiese naweek by SeaKaya.

Dit was fantasties. Die uitsig oor die see op die stoep en as jy soggens wakker skrik is asemrowend. Die vriendelikheid van die sleuteldraer was uitstekend.

Rodney F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney F

Rustige omgewing met die pragtigste uitsig.

Ons het tot laat buite gesit en net die see geniet. Die uitsig is fantasties. Ek sal beslis weer 'n draai maak daar.

Llewellyn W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn W

Beste ooit vir jou geld.

Ek sal gerus weer gaan. SeaKaya bied alles aan. Ons het ons baie geniet, dankie vir die lekker naweek. Dit was die moeite werd en Minnie was baie vriendelik. Dankie Llewellyn.

Marius B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Mooiste sonsondergang, beste ligging, sentraal. Veilig.

Ons was daar vir 'n week net na Nuwejaar. Alhoewel ons nie elke dag mooi weer gehad het nie, was die huis gerieflik vir enige omstandighede. Dit is baie sentraal en mens ry vinnig uit na plekke soos Pearly Beach, Kleinbaai en Stanford. Daar is baie om te doen in die omgewing. Ons was 6 mense maar daar is genoeg slaapplek vir 8. Die huis is baie basies met WiFi en TV (eie DSTV saamgeneem), alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons wil definitief weer gaan, as ons kan plek kry.

Rory R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rory R

Super stay.

Great holiday with awesome views. House clean and comfortable. Will definitely go again.

Taryn D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn D

Great stay at the sea.

Bokkie and Minnie were very helpful before and during our stay at SeaKaya. The views of this place are wonderful! Sitting outside on the deck and watching the water while having breakfast and lunch was so peaceful and recharging. There is a lot of space, so bigger groups would have a great time. The yard and grass are also really nice, and the modern bathroom is great. One area that I rated lower was cleanliness. When we packed up and cleaned on our last day, we realised there was a lot of dog hair in each of the rooms we were in (bedroom, kitchen, braai area, bathroom), so this was a bit off-putting since we didn't have any pets with us and I'm not too fond of dog hair being everywhere, especially in the area where we eat. Other than that, we enjoyed every moment of being there and would definitely love to be back.

Marlize M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize M

Baie lekker gewees soos gewoonlik.

Dit is wondelik dat daar nou WiFi ook is, en die nuwe badkamer wat hulle oorgedoen het lyk pragtig. Daar was ongelukkig 'n Eskom-fout en die krag was af vanaf Vrydagnag tot Saterdagmiddag en dit sou net baie aangenaam gewees het as daar 'n gasstofie was vir oggendkoffie, maar dit het eintlik 'n ekstra avontuur tot die naweek bygedra.

Anthony D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony D

Stay was enjoyable.

Loved the scenery, friendly neighbourhood, close by shops. The first night alarm tripped and security responded. The night before we left the beams tripped and we pressed the panic alarm twice and only after a telephone call to the security company did they respond. The house is well equipped. We were pleasantly surprised by the loadshedding bulbs that helped a lot during loadshedding. We would recommend a gas stove to help during loadshedding. It was very hot and we couldn't swim in the small tidal pool and the kiddies' pool stayed dirty. Be aware of the guys walking around on the beach, the road to the tidal pool is very busy, and be prepared for traffic and kids walking up and down.

Lourens B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

As walviskyk en see-uitsig jou passie is dan is die plekkie vir jou!

Van vriendelike Oom Deon (dankie Oom!), staproetes teen die kus (wat letterlik oor die straat begin), die blyplek wat in enige persoon se basiese behoeftes sal voorsien tot 'n toesluitmotorhuis en alarmstelsel om jou veilig te laat voel. Hier kan jy regtig lekker rus en ontspan. Gansbaai se supermarkte is letterlik 8 min se ry ver. Ons gaan weer bespreek. Virseker! Miskien dalk net 'n afdak bou op die dek. Die son brand op die dek.

Morne B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Loved it!

Our 2nd stay at SeaKaya for 2022 and just loved it! Very nice holiday home with a beautiful sea view. Walking distance to the shops. Spacious with big garden and everything we needed. Will definitely be back!

Theunis D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D

Die huis was baie goed toegerus, baie netjies skoon.

Uitsig uitstekend. Sal beslis huis aanbeveel.

Lizette S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S

Uitsig fantasties, rustig en kalmte.

Sal beslis aanbeveel!

Wessie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessie V

Derde keer wat ons daar bly. Lekker soos altyd.

Lekker groot, goed toegeruste plek met fantastiese uitsig. My gunsteling in Gansbaai.

Estelle P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P

Pragtige plek!

SeaKaya kan met vrymoedigheid aanbeveel word. Ligging is fantasties met lieflike see-uitsig!

Morne B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Wow, wow, wow.

What a beautiful house next to the beach. When we got home, I booked it again for another longer stay later in the year. Lots of space, neat and has everything you need for a pleasant visit. Sat on the balcony for hours to watch the sunset and how lovely it was to hear the waves when we woke up in the morning. House is enclosed with a large garden for dogs. Definitely recommendable and worth the money.

Morné S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morné S

Uitsig!

Baie netjiese, ruim huis met die beste uitsig. Ongelukkig het die walvisse weggebly. SeaKaya is vir seker die plek om te bly. WiFi sou net die kersie op die koek gewees het.

Maritza B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza B

Vakansie met kinders.

Dit het die mooiste uitsig, die stoep is lieflik. Die plek voorsien aan al jou basiese behoeftes.

Marlize M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize M

Heerlik.

Heerlik gebly, baie mooi skoon.

Marlize M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marlize M

Baie lekker gekuier.

Dit sal net 'n groter pluspunt kon wees indien daar WiFi beskikbaar is. Selfoon opvangs is baie swak en geen WiFi.

Petro V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Baie geniet!

Heel gerieflik en skoon. Sal graag weer gebruik maak van SeaKaya. Baie dankie!

Melissa C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa C

Dit was hemels! Fenomenaal!

'n Regte seehuisie met 'n fenomenale uitkyk op die see van die balkon, leefarea en hoofslaapkamer af. Die binnebraai was so gesellig met die bietjie onweer wat ons gehad het en op die een mooi dag het ons so baie walvisse gesien wat ons naweek net so mooi afgesluit het. Die gasvryheid was ook besonders en so vriendelik!

Latiefa J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Latiefa J

Stay was amazing, view was breathtaking, have nothing bad to say about SeaKaya, we loved our stay and would go back at anytime.

Awesome view and stay.

Barbara R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara R

Can't beat the views. Location is amazing.

The house is very comfortable with all the comforts. Built-in braai awesome, awesome views from patio. Will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kan nie beter as hierdie uitsigte nie. Ligging is asemrowend.

Die huis is baie gerieflik met al die geriewe. Ingeboude braai is awesome, awesome uitsigte van die stoep af. Sal definitief terugkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Avril M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril M

We lived on the deck overlooking that majestic seascape.

We always travel with our dog and she was safe in the large enclosed garden. This is the first time we have travelled to the area out of season, and it was perfect for us.

Elaine M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine M

Asemrowend mooi en goed vir die siel om te rus!

Sjoe, hierdie plek was lieflik en presies wat ons nodig gehad het om bietjie af te skakel van die besige stad werklewe. Ons het ons woefkinders die keer saam gebring. My hart was bly om te kon sien my woefkinders kon veilig rondspeel by hierdie groot erf huis. Net oorkant die pad kan mens gaan stap ook met die woefs. Alles was net heerlik gewees, die uitsig was ongelooflik mooi. Lekker vakansiehuis. Ons gaan vir seker terugkom na dieselfde huis.

Carel M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel M

Het baie walvisse reg voor die huis gesien.

Dis die ideale plek om walvisse sommer van die stoep af te sien.

Snezana V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Snezana V

We'll definitely be back!

Enjoying your first cup of coffee in the morning while watching playful whales from a comfort of your bed. Thank you Sea Kaya!

Estelle W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle W

Lieflike tyd met die beste uitsig.

Beter ligging kan jy nie voor vra nie. Uitsigte is lieflik en die staproete gaan voor die huis verby. Alhoewel dit 'n ouer huis is, het dit alles wat mens nodig het vir 'n gemaklike bly.

Mavis B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mavis B

Rustige verblyf by die see, veilig en ook hondevriendelik.

Ons het regtig ontspan en gerus en omdat ons 2 worshonde kon saam gaan, het dit dit dit soveel makliker gemaak vir ons. Die ligging is perfek en dis mooi.

Santa R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa R

Rustig.

Ons kon heerlik ontspan. Die huis het als wat nodig is en ons sal beslis weer bespreek. Die uitsig oor die see en baai vanuit die sitkamer en slaapkamer is regtig mooi. Dit was ook wonderlik om ons hondekind te kon saamneem.

Jeanie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanie S

It's nice by the ocean.

This house is right across the ocean with amazing sea views. The rooms are good sized and the bathrooms clean. You can see they took care with the revamp and it really looks nice. The braai room is a bit small but really cosy on a cold stormy night and once you open the front door and kitchen sliders it feels much larger. The kettle and toaster are mentioned below as being a bit of a stretch, however, my daughter is quite short but could still reach. The microwave is a bit high, but we never used it. We had stormy weather, so the house was rather cold, but the beds were warm. Panel heaters in the rooms and lap blankets would help for off-season visits. The stairs might put some people off, but the backdoor only has 2 steps down to the yard so I would not let that deter you. We went with our dog and the yard is enclosed and there is enough grass to romp around on. There are walking paths just across the road and a tidal pool/swimming area/braai area. I highly recommend Sea Kaya and we would love to visit again.

Jaco W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W

Wat 'n onvergeetliker kuier. Dit was ongelooflik lekker.

Die uitsig van die balkon af is regtig ongelooflik, daar is ook alles wat jy nodig het, 'n binne- en buitebraai. Dit was vir ons regtig 'n voorreg.

Cindy L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy L

Rus vir die siel.

Die kombuis- en binnebraai-area is kleiner as wat ek verwag het, maar jy het beslis niks meer nodig nie. Meeste van ons tyd by die huis was buite op die dek of binne by die eetkamertafel. Die uitsig vanaf beide is ongelooflik. Die huis is netjies en skoon. Ons hondekind was veilig terwyl ons die omliggende dorpe gaan besoek het. Sal beslis weer die huis huur met ons volgende besoek.

Leandr N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandr N

Ruimte en beautiful view.

Ons familie het dit baie geniet. Genoeg spasie vir almal en die sonsondergang is stunning.

Emmie G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie G

Die mooiste see-uitsig!

Perfek toegeruste see huis! Niks meer nodig nie. Ons het so lekker gekuier en ontspan. As die weer sleg is sit jy vir ure by die eetkamertafel wat uitkyk oor die see en op die mooi dae op die stoep. Ure se ontspan op die stoep en kinders kan veilig speel in die omheinde erf.

Zelna V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna V

Bekostigbaar en pragtig.

Ons het net twee aande oorgeslaap om by familie om te gaan maar ek is spyt ons kon nie langer bly nie. Die huis is ruim en netjies en waarde vir geld. Die huis sit op die see (nie swemstrand nie) maar die uitsig is absoluut fantasties. Kombuis sal dalk effe klein wees as daar 8 gaste oorbly vir n langer tydperk.

Martha K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha K

Lekker groot huis met die mooiste uitsig.

Die plek is baie netjies en skoon. Die uitleg van die leef en braai area is wonderlik want jy hoef nie in die wind en son buite te sit om die mooi uitsig te sien nie. Dit is 'n baie stil area. Ek sal nie die gebruik van die getyswembad onder aanbeveel nie want dit lyk asof daar bietjie partytjie gehou word. Maar steeds was daar dit lawaai of iemand wat gepla het nie. My seuns het op die rotse gaan visvang en ek kon hulle dophou van die huisie.

Shinnaz C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shinnaz C

Dit was baie ontspannend en die kinders kon buite speel sonder dat ons oor hulle veiligheid moes vrees.

Sal beslis weer gebruik maak van die akkommodasie.

Sulet B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulet B

Whale watching from your patio.

We had a fantastic 3 days. The location is spectacular. 360 degrees ocean views with walking trails right in front. Very comfortable house, with warm cosy bedding. Braai room has door directly to patio with views. Being right on the sea front it can be windy and this feature with an indoor braai with direct access to views was great. Definitely recommend this property.

Jamie-lee A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie-lee A

Sal weer enige tyd terug gaan na Seekaya.

Seekaya is netjies en goed toegerus. Dis lekker stil en perfek vir 'n naweek weg van geraas. Jy kan lekker rus. View is asemrowend. Daar is 'n alarmstelsel. So hoef nie bekommerd te wees oor sekuriteit nie. Sal enige tyd weer by Seekaya kuier.

Jeanine H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine H

Puik ligging met waarde vir geld.

Pragtige see-uitsig en ligging met heerlike kuierstoep. Netjiese huis, alles wat jy benodig is daar. Klein, maar gerieflike binne-braaistoep. Bespreking was uitstekend hanteer met fantastiese kliëntediens. Sal dit beslis weer wil bespreek in die toekoms.

Carli G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carli G

Gerieflik, netjies en skoon. Uitsig is onverbeterlik.

Ruim vertrekke, uitsig is fantasties, skoon en netjies. Kombuis se kragpunte ongemaklik en kan doen met ekstra werksoppervlak. Groot lekker stoep met gemaklike stoele. Hek kan ook doen met elektriese motor. Veral in reëntye. Sal vir seker weer daar gaan bly en aanbeveel.

Lizl V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl V

Wonderlike uitsig!

Niks fancy en baie basies, maar alles wat nodig is. Sou egter graag komberse wou hê. Baie netjiese en skoon huis en vriendelike diens. Sal beslis weer gaan!

Michelle H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Beautiful location.

SeaKaya is definitely affordable and has the best views! We enjoyed the sunset so much and the whales came to visit! The house is perfectly located, and well furnished with everything you would need! Definitely going back again!

Natanya S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natanya S

Die uitsig!

SeaKaya was beslis 'n goeie keuse vir ons. Genoeg kamers vir ons almal met 'n asemrowende uitsig van die see wat net oor die pad is. Sal beslis weer bespreek by SeaKaya as ek weer Gansbaai toe gaan.

Ghishaam P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ghishaam P

Fantasmagories. Klein stukkie hemel op aande.

Plek is baie netjies, pragtige uitsig oor die see. Definitief die moeite werd om met weg te breek van die gewoel van die stad.

Anneke B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B

Goed ingerigte huis met die mooiste uitsig!

Goed ingerigte huis met al die basiese benodigdhede. Die mooiste, mooiste uitsig vanaf die dek. Ons was regtig aangenaam verras met SeaKaya. Ons is definitief binnekort weer terug!

Devon B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devon B

Heerlike tyd by die SeaKaya.

Die ligging van die huis is perfek, baie naby die see met 'n asemrowende uitsig. Die huis het meer as genoeg spasie met meer as genoeg sitplek, al nadeel is dat die kombuis 'n bietjie klein is met 'n klein 2-plaatstoof. Instandhouding werk is nodig vir van die deure, behalwe dit, sal ek dit hoogs aanbeveel. Baie dankie vir die heerlike tyd.

Godfrenece J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Godfrenece J

Vreedsaam en huislik.

Dis 'n baie nice huis. Binnebraai-area bietjie te klein, maar sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Matilda B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B

Pragtige uitsig!!

Huis reg op see. Ons het ons tyd daar vreeslik geniet. Ou huis met ou rottangmeubels maar die uitsig en ligging maak by verre op daarvoor. Ons sal weer by SeaKaya gaan bly. Beslis bekostigbare akkommodasie.

Brian H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brian H

Aangenaam.

Die ligging is uitstekend - reg voor op die kuslyn. Die huis lyk egter groter as wat dit is. Aangesien ons in die winter daar was, was die braaikamer die hart van die plek. Dis egter baie klein. Dit kon nie die hele groep van 8 akkommodeer nie. Die binnekaggel in die leefvertrek is toegebou. Dit sou goed vir warmte gewees het. Die kombuis is ook baie klein sonder veel werkplek met 'n mobiele tweeplaatstoof en oondjie. 'n Pluspunt is dat daar twee badkamers is. Die beddens was ook goed. Oor die algemeen is dit 'n goeie somervakansiehuis - nie vir winter nie.

Jacques A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques A

Waarde vir geld.

Weer was fantasties gewees die tyd van die jaar. Alle geriewe is daar wat mens nodig het. Baie mooi uitsig. Net wat ons nodig gehad het vir die naweek.

Anthony L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony L

Asemrowend.

Baie mooi en goed toegeruste plek.

Marina L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina L

Fantastiese ligging.

Wonderlike uitsig met genoeg veilige parkering.

Hannes P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes P

Uitstekende plek.

Lekker by die see.

Taswall A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taswall A

Great location.

Seakaya has a great view. Place is neat and tidy.

Erika B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B

Goeie ligging en groot genoeg vir 'n groep mense.

Ons het lekker by SeaKaya gebly. Die 'cherry' op die koek was natuurlik dat daar geen waterbeperkings was nie! Die verblyf is baie bekostigbaar. Die pad langs die see is reg oorkant die huis, en die uitsig vanaf die dek is asemrowend wanneer die son sak. Definitief 'n lekker huis vir 'n familie of 'n groep vriende vir 'n lekker wegbreeknaweek.

Marjory A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjory A

Fantastiese ligging.

Die huis is oud maar netjies. Baie rustige area en by die see. Alles is skoon en netjies. Goeie waarde vir geld. Dankie Bokkie.

Peter J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter J

Peaceful and quite.

Nice secure place to stay with kids.

Lee-anne H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-anne H

Peaceful and stunning views.

Me and my husband had a wonderful peaceful stay. Although the house was old, it was neat and had everything we needed. Will definitely stay again.

Lenie L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lenie L

Baie spasie met mooi uitsig.

Ons het ons verblyf regtig geniet en sal dit aanbeveel. Dis 'n lekker kuierhuis met baie spasie en groot tuin met hek en houtvloere sorg dat dit gesellig warm binne is, selfs al is dit koud buite.

Amanda M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda M

SeaKaya is goed toegerus en pragtige uitsig op see. Klipgooi van strand.

Alhoewel die huis al redelik oud is het ons SeaKaya aangenaam gevind vir ons naweekverblyf. Die grootte van die huis met vier slaapkamers het ons op SeaKaya laat besluit. Alles wat ons benodig het was daar. Die huis was mooi skoon. Die ligging van SeaKaya is baie goed met die see net oorkant die straat.

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kusweg 31, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARRtpmd9tkwa6Vti0AsNymTq8nefBsvIHyBWVetSw8xRJdPutKb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 80 5 1 5 31 Kusweg Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.574389182651 19.347877440475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang