Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaKaya

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Itha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gaan definitief weer hier kuier. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christof R
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Dit was nou 'n baie lekker plekkie gewees. Alles wat jy benodig vir 'n awesome naweek was beskikbaar. Alles was netjies en skoon gewees. Jy voel sommer welkom met die aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Uitstekende fasiliteit, genoeg spasie met alles wat jy nodig het. Fantastiese blyplek, reg op die see met 'n ongelooflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Memorable sunsets. Great location. Perfect for a chill out weekend. Lovely home! Best views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige uitsit, goed toegerus. Ons het baie lekker gebly! Die uitsig is natuurlik die hoogtepunt. Die huis is baie goed toegerus met alles wat benodig word. Dit is skoon en netjies. Die area is baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pragtige see uitsig! SeaKaya is 'n lekker ruim plek en goed toegerus met alles wat nodig is. Perfekte binne braai vir winderige aande. Motorhuis is ook 'n wenner. Reg by die see met 'n "stunning" uitsig vanuit die huis en die stoep. Ons het ons verblyf daar vreeslik baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beautiful, quiet, calm and stunning. Scenery was breathtaking. The view from the main room was just lovely. Entire stay was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Groot huis met mooi uitsig. Die uitsig is besonders mooi. Die huis is baie ruim en die stoep was heerlik vir koffie elke oggend. Die kombuis is goed toegerus en toe die wind vreeslik waai was ons dankbaar dat daar 'n binne-braai is.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Sal weer moet gaan. Tenspyte van die stormweer was dit lekker. Uitsig was presies wat ons gesoek het. Let ook daarop dat julle adverteer dat daar in 1 van die badkamers 'n bad is, wat daar nie was nie. Albei badkamers het net 'n stort.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paula B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Aangenaam en skoon. Die plekkie was pynlik netjies en skoon. Ons hondjie het saam gegaan en sy was baie veilig. Dit is wel 'n ouer woning wat baie basies toegerus is. Die stort was vreeslik gemors en ons kon nie moppe of lappe kry om die vloer droog te maak nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bokkie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 96

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kusweg 31, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARRtpmd9tkwa6Vti0AsNymTq8nefBsvIHyBWVetSw8xRJdPutKb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 80 5 1 5 31 Kusweg Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.574389182651 19.347877440475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang