Seal Point @ Cape St Francis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Evelina I - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect!
Stefanie V - Apr 2023
Algehele gradering
Lieflike vakansiehuis reg by die see.
Ruth G - Feb 2023
Algehele gradering
Lovely, comfortable home close to the beach.
Nadia M - Okt 2022
Algehele gradering
Near the beach, but no view.
Kevin S - Sep 2022
Algehele gradering
Relaxing stay, in a beautiful home with comfortable beds and a superb open plan living, dining and kitchen area.
Izak V - Mrt 2021
Algehele gradering
Naweek te kort!
Seal Point @ Cape St Francis se terugvoer
Ons is bly julle het dit geniet Izak.
Ons ontvang julle graag weer.
Hendrik S - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspan en familietyd spandeer.
Lene G - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige, volkome toegeruste huis naby aan die strand.
Anel D - Okt 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Seal Point @ Cape St Francis se terugvoer
Ons is so bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
Helen M - Jul 2018
Algehele gradering
Lovely home, great location.
Seal Point @ Cape St Francis se terugvoer
Thank you so much!
It was a pleasure having you at Seal point.
Jana V - Sep 2017
Algehele gradering
Fantastiese huis met pragtige uitsig en wonderlike ligging!
Wietz V - Apr 2017
Algehele gradering
Alles wat 'n mens nodig het om heerlik te ontspan.
Seal Point @ Cape St Francis se terugvoer
Baie dankie Wietz!
Hoop ons hoor gou weer van julle.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gamastraat, Kaap St Francis-oord, Kaap St Francis, 6313, Oos-Kaap