Seal View SC
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Versfeld-straat 36A, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R1 640 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seal View SC is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die pragtige kusdorpie Yzerfontein en bied 'n asemrowende see-uitsig en ontspannende verblyf aan gesinne en vriende. Hierdie woonstel is op die grondverdieping en is perfek vir diegene wat op soek is na 'n rustige strandwegbreek.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is oral in die woonstel beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n aparte studeerkamer. Die woonstel maak van sonkrag gebruik en voorsien ononderbroke elektrisiteit tydens kragonderbrekings. Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.
Daar is buitemeubels waar gaste 'n pragtige see-uitsig kan bewonder. Braaigeriewe is beskikbaar. Seal View SC is gerieflik naby winkels en restaurante en Yzerfontein se strand is net 2,2 km ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Versfeld-straat 36A, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Versfeld-straat 36A, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap