Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seariver

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Seariver
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johanna S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna S

Uitstekende luukse verblyf.

Ons gesin het heerlik gekuier en die huis is pragtig met die mooiste uitsig. Netjiese plek. DSTV wou nie werk nie, maar ons het dit toe gekoppel met ons eie DSTV. Verwarmers het veral vir die koue aand gehelp. 'n Verwarmer vir die agterste kamer sal welkom wees.

Bremer H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bremer H

Ongelooflike plek waar jou rus, rus kry.

Beide die eienaars asook die dame wie dit namens hulle bestuur is baie vriendelik. Beslis 'n besoek werd.

Ella V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella V

So gereiflik dat dit gevoel het asof ons in ons eie huis gebly het.

Baie lekker, dankie.

Mari B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B

Fantastiese huis, mooiste stoep, als wat jy nodig het en baie netjies. Beveel graag aan.

Die huis was baie, baie netjies. Alles was net nice. Lekker gekuier op die stoep. Huis het als in wat jy nodig het. Ons sal definitief weer daar boek.

Steffi T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steffi T

Pragtige area.

Baie mooi ligging. Kinders het baie lekker gespeel op die gras. Huis is netjies en toegerus met alles wat jy nodig het.

Pierre Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre Z

Rustig en groot kuierspasie.

Die eenheid is ideaal geleë met genoeg privaatheid en rustigheid. Die leefruimte met "stacker doors" maak dit 'n ideale woning vir kuier saam met familie of vriende. Die groot grasperk voor die eenheid sal beslis ideaal maak vir kinders om te speel (waarskuwing egter dat dit op die rivieroewer is teen die water). Die dekor is baie netjies en daar is alles wat jy sal nodig hê (bv. skottelgoedwasser, duursame wynglase en eetgerei ens.).

Marius S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Wonderlike ligging naby winkels, die see en die verhitte swembad. Rivieruitsig was wonderlik en die omgewing was stil.

Eienaar moet dalk dakwaaiers in die leefarea en kombuis insit.

Sally C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally C

Perfect - on the river.

Fabulous large house, with great decor and everything that you could wish for. The dishwasher was a bonus. Washing up liquid and a lighter for the gas top are our suggestions.

Adele S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Awesome, stunning plek.

Ons het vreeslik lekker gekuier. Die plek is stunning. Baie netjies en stylvol.

George Frederick R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George Frederick R

Stunning view and restful times with family.

Seariver is a beautiful house with all the luxuries one needs for your home away from home. The peace and quiet are lovely. The view is stunning and the patio is a dream to spend hours on. We will be recommending Seariver and will be returning as soon as we are able.

Elmarie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Netjiese, goed ingerigte huis.

Pragtige, netjiese huis met alle geriewe beskikbaar. Sal definitief weer wil bespreek.

Nathasha K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathasha K

Pragtige plekkie en so rustig en veilig daar.

Alles was netjies en skoon gewees. Sal hierdie plekkie beslis aanbeveel vir enige groep mense. Spasies is groot en het 'n lieflike grasperk voor die waters.

Dion B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion B

Wonderful setting. Short walk to beach.

Fantastic place to stay.

Hannelie L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L

Heerlike kuier huis met pragtige uitsig oor rivier.

Die huis is baie mooi oorgedoen, alles is vars en nuut, die dekor is pragtig en die kombuis is goed toegerus, daar is veral die mooiste glase. Alles is ook baie gemaklik en het ons lekker gekuier veral op die stoep met die braai. Ek glo dat in die somer daar nog lekkerder gekuier kan word, want daar is 'n groot grasperk tot by die rivier waar jy kan swem, roei ens.

Seariver se terugvoer

Middag Hannelie
Bly julle het lekker gekuier. Kom kuier gerus weer in die somer. Groete.

Seariver
Estée V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estée V

Pragtige, netjiese plek wat alles het wat mens nodig het. Ons het baie lekker gekuier.

Daar was 'n probleem met die WiFi. 'n Waaier sal help vir die warm aande.

Seariver se terugvoer

Middag Estee. Dankie vir jou terugvoering. Ons het reeds waaiers installeer. Kom kuier gerus weer. Groete.

Seariver
Vanaf
Vanaf R2 395
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 395
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 131, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a9d090710535ff7fb27e181098255ed5997bd6cce1ca416c36362f8abde1784f92707224ae2f59a24c29c1817bba15a7786?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 395 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 131 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118517717431 22.117196469985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang