Seariver
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-weg 131, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R2 395 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seariver is langs die Riviera Hotel op die walle van die Hartenbosrivier. Die huis bied 'n uitsig oor die rivier en het 'n lieflike stoep met 'n buitebraai.
Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis met 'n leefarea wat na 'n groot stoep lei. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die tweede badkamer is 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is in die huis beskikbaar. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.
Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met Netflix, Showmax en die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die stapeldeure lei na 'n lieflike stoep met stoepmeubels en 'n ingeboude braai.
Vir parkeerplek is daar 'n veilige motorhuis wat kan sluit.
Die verblyf word deur sonpanele aangedryf.
Die verblyf is naby die strand. Hartenbos Waterfront het 'n winkelsentrum met 'n aantal winkels, restaurante en kroeë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Henk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Port Natal-weg 131, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Seariver het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-weg 131, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang