Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Searle Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 30 Sep 2024 tot 13 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Searlestraat 11, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 R1 305 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Searle Cottage is in die bekoorlike woonbuurt Blanco in George geleë en bied 'n heerlike toevlugsoord wat deur pragtige natuurskoon omring word. Die gerieflike ligging bied maklike toegang tot 'n rits geriewe en besienswaardighede wat dit 'n ideale basis maak om die area te verken.

Die ruim kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea langsaan het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.

Buite op die stoep is daar 'n eetarea en braaigeriewe. Die pragtige Outeniqua Natuurreservaat is net 4,2 km ver en die Redberry Farm is net 4,1 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
2.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Riaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Searlestraat 11, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Searle Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Blanco George Wes-Kaap
Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Searlestraat 11, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf8763d4976f90e2a75c3cae050fe641193fb733b01ff58de3005512d38d36f6bd1aa96da98349b31ed1d92ac7ba54f5fa9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 305 per nag, vir 4 mense 2 5 1 4 11 Searle Street Blanco 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.945052491078 22.408651596959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang