Seas of Ships Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wellfreer-weg 83, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Seas of Ships Guest House bied selfsorgverblyf in Durban, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal geleë en is sowat 800 m vanaf Garviesstrand. Ansteysstrad is 1,6 km ver en Kenneth Stainbank Natuurreservaat is 11 km vanaf die verblyf.
Dié verblyf bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 7 slaapkamers, 7 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Daar is 6 slaapkamers met 'n dubbelbed en die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar en die leefarea het 2 rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv. Die leefarea lei na 'n eetarea met 'n etenstafel en stoele.
Die skuifdeure lei na 'n terras en 'n groot omheinde tuin met 'n piekniektafel en 'n swembad. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Ntobeko Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Wellfreer-weg 83, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ocean View Ansteys Beach Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wellfreer-weg 83, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang