Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seas The Day

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rensburg-straat 23, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Seas The Day is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir tot 14 mense, minder as 30 m vanaf die strand in Tergniet.

Die veelverdiepinghuis beskik oor 6 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer met 'n pooltafel. Die balkon bied 'n fantastiese 180°-uitsig. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed; die 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die vyfde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die laaste slaapkamer 2 stapelbeddens het. Die 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV. Om DStv te sien, moet gaste asseblief hul dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring.

WiFi is beskikbaar en braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 14 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Seas The Day
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Van Rensburg-straat 23, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seas The Day het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rensburg-straat 23, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc4f75880237e3d8cca704f2a1336847278be12784025eceae651fdbbb5e8c0a67c2e50502c3d436b3fcdf27fc34a7e47c23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 14) 1 5 1 5 23 Van Rensburg Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072809315907 22.184089060158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang