Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seas the Day

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zee-singel 2918, Langezandt Estate, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 700 R6 030 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Seas the Day is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis met 'n see-uitsig wat in Langezandt Estate in Struisbaai geleë is. Dit is net 'n entjie vanaf die strand en die ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende.

Dié verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 4 slaapkamers is in die hoofhuis, terwyl die vyfde slaapkamer in 'n aangrensende kothuis is. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde en vyfde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sit- en eetareas het gemaklike sitplek en die hoofsitarea het 'n kaggel. Daar is 'n TV met die volle DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike onderdakstoep met 'n ingeboude braai en oorgenoeg buitesitplek. Hierdie verblyf spog ook met 'n oop stuk gras waar kinders veilige kan speel. Die balkon en die stoep bied 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek en sonkrag is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Zee-singel 2918, Langezandt Estate, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 700
R6 700 R6 030
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 700
R6 700 R6 030
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zee-singel 2918, Langezandt Estate, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaa71d84a0ad0c192f5f8d3018007425f1161e7f09ceaa6ea8c7d5122bb1b490caf5cc049bae5da7cee103fb4b7c6dca6794?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 700 nouVanaf R6 030 per nag (plek vir 10) 2918 Zee Crescent Langezandt Estate 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.785393055073 20.044654692065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang