Seas the Day
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zee-singel 2918, Langezandt Estate, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
-
Vanaf
R6 700R6 030 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Seas the Day is 'n heerlike selfsorg vakansiehuis met see-uitsig in Langezandt Estate in Struisbaai, net 'n entjie van die strand af, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesin of groep vriende.
Dié eiendom bied slaapplek aan tot 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 4 slaapkamers is in die hoofhuis geleë, terwyl die vyfde slaapkamer in 'n aangrensende kothuis geleë is. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en sluit en suite-badkamers met 'n stort in. Die vierde en vyfde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die sit- en eetareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, terwyl die hoofsitkamer ook met 'n binnenshuise kaggel spog. Vir gaste se vermaak is 'n TV met 'n volledige ruiker DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike onderdakstoep met 'n ingeboude braai, oorgenoeg buitesitplek, en 'n oop stuk gras waar kinders genoeg spasie en 'n veilige speelplek kan geniet. See-uitsigte kan vanaf die boonste balkon sowel as die patio geniet word. Verder is veilige parkeerplek beskikbaar asook sonkrag in geval van kragonderbrekings.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Zee-singel 2918, Langezandt Estate, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Agulhas Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zee-singel 2918, Langezandt Estate, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang