Seas the Sun
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Bykomende breekskadedeposito kan volgens die eienaar se diskresie van toepassing wees en spesiale tariewe sal geld in die hoogseisoen en oor langnaweke.
Alle linne, badhanddoeke, seep en toiletware word voorsien, sowel as komplimentêre tee en koffie met aankoms.
Bring asb. jou eie braairooster, hout/houtskool en vuuraanstekers saam.
Bring ook asb. jou eie swemhanddoeke, tennisrakette en balle saambring.
Daar is 2 roeiski's te huur teen 'n ekstra koste op versoek.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie, aangesien die kothuis in 'n natuurreservaat geleë is. Geen wasgeriewe.
Kothuis word persoonlik deur die eienaar en een personeellid skoongemaak en ontsmet, volgens amptelike maatreëls en albei mense is ten volle ingeënt vir Covid-19.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middlevlei-landgoed, Chalet 5, Meerensee, Fisherhaven - Hermanus District, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang