Seascape
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Briarlaan 115, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R699 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seascape is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Durban-Noord. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike basis tydens hul besoek aan die area.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Daar is 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Lessenaar, TV, lugversorging en WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is ongeveer 3,5 km vanf winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Gedeelde dstv
Ligging
- Briarlaan 115, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Durban Noord Umhlanga Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Briarlaan 115, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang