Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape 18

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.8
Veiligheid
4.8
Duncan L
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Net wat ons nodig gehad het. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Des 2021

Ek dink nie dis die beste plek om te bly nie. 'n Mens kry nie die beste kliëntediens nie. Daar word nie eers mooi met jou gepraat as jy net 'n vraag wil vra op 'n Sondag nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Marius
Seascape 18
Ons is jammer as daar 'n misverstand was, ons help ons gaste graag. Ons het onlangs 'n paar verbeteringe aan die woonstel gebring en ons laaste gaste was almal baie gelukkig.

Joléne H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
1.6
Jan 2021

Ontevrede met die dienste wat ons gekry het. Toe ons daar aan kom het ons agter gekom dat die beddegoed vuil was, dit het gestink en merke op gehad. Ek het vir Marius laat weet op Kersdag waarop hy net sarkasties geantwoord het. Ons het wel die dag daarna skoon beddegoed gekry. Daar was ook 'n waaier wat nie gewerk het nie. Die badkamer was vuil, ons moes Domestos gaan koop om die toilet mee skoon te maak en daar was 'n reuk. Ek hou glad nie daarvan om te kla nie maar soms is dit nodig om ander te help.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Elaine V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2019

Ons het ons verblyf by Seascape 18 baie geniet. Het verblyf baie geniet, tiener het net gekla oor daar geen WiFi beskikbaar is nie. Woonstelblok is baie rustig en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cecilia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2019

Het lekker gebly binne loopafstand van Uvongo-strand. Die ligging en ook die kompleks was goed. Goeie sekuriteit en 'n skoon swembad. Binne loopafstand vanaf Uvongo-swemstrand. Naby Southcoast Mall en baie ander winkels/malls. Het lekker gebly. Eenheid is net bietjie oud en kan doen met opgradering.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2017

Fantastiese verblyf gehad. Sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel. Loopafstand vanaf die strand en bekende supermark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2016

Baie lekker swembad vir die kinders. Goeie opsie vir mense met kinders onder 10, mag dalk te klein wees om saam met tieners of volwassenes te bly. Dankie dat julle die ekstra waaier gebring het, en vir die vervanging van die yskas, hoewel dit toe ons laaste aand was.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Herold H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2015

Baie lekker gebly. Dit was die lekkerste vakansie in 'n lang tyd! Baie skoon, goeie ligging. Rustige en stil area. Woonstel net groot genoeg om maklik te hanteer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2014

Dit was aangenaam en lekker stil ... net jammer die yskas het nie so lekker gewerk nie. Sal weer in die vervolg daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 130

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R599
R599 R539
per nag (plek vir 4)
Vanaf R599
R599 R539
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan 65, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2Mzg1MzJmLTllOTgtNDcwMC05ZDdjLWRiODZhMmUzZmUwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R599 nouVanaf R539 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 65 Marine Drive Margate 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.831239927645 30.395854711533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang