Seascape 18
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 131
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Duncan L - Apr 2021
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Riana B - Des 2021
Algehele gradering
Ek dink nie dis die beste plek om te bly nie.
Seascape 18 se terugvoer
Ons is jammer as daar 'n misverstand was, ons help ons gaste graag. Ons het onlangs 'n paar verbeteringe aan die woonstel gebring en ons laaste gaste was almal baie gelukkig.
Joléne H - Jan 2021
Algehele gradering
Ontevrede met die dienste wat ons gekry het.
Lees meerElaine V - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het ons verblyf by Seascape 18 baie geniet.
Cecilia C - Des 2019
Algehele gradering
Het lekker gebly binne loopafstand van Uvongo-strand.
Adriaan A - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese verblyf gehad.
Nikki A - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker swembad vir die kinders.
Herold H - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Dit was die lekkerste vakansie in 'n lang tyd!
Neels D - Jan 2014
Algehele gradering
Dit was aangenaam en lekker stil ... net jammer die yskas het nie so lekker gewerk nie.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marienerylaan 65, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang