Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape 18

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Sep 2024 tot 1 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan 65, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R599 R539 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seascape 18 is 'n eenheid op die eerste verdieping in 'n veilige kompleks in Uvongo.

Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, 'n badkamer en 'n TV met DStv. Bring asseblief jou eie dekodeerder en slimkaart saam (nie geskik vir Explora-dekodeerders nie).

Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis met 'n ontbyttoonbank en 'n privaat braai aan die agterkant van die eenheid.

Daar is onderdakparkeerplek vir 1 kar in die kompleks beskikbaar. Die kompleks het 'n swembad, en is sowat 200 m van Uvongo-strand af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir Seascape 18
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 130

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Marienerylaan 65, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seascape 18 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R599
R599 R539
per nag (plek vir 4)
Vanaf R599
R599 R539
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan 65, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2Mzg1MzJmLTllOTgtNDcwMC05ZDdjLWRiODZhMmUzZmUwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R599 nouVanaf R539 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 65 Marine Drive Margate 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.831239927645 30.395854711533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang