Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape 85

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustrouw-weg 1, Seascape Mews 85, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seascape 85 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Gordonsbaai en is net 'n hanetreetjie van die strand af, en naby verskeie winkels en restaurante. Sy vinnige toegang tot die N2 maak dit maklik om verskeie plekke in die Kaap te besoek.

Dié tweeslaapkamerwoonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoeltjies waar gaste hul maaltye kan geniet. Die kombuis maak oop na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV ingerig is. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Dit lei na 'n klein balkon met stoepmeubels en spog met 'n uitsig oor die Hottentots Hollandberge sowel as die see vanaf die balkon. Dit dien as die perfekte plek om 'n heerlike oggend koppie koffie te geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Gustrouw-weg 1, Seascape Mews 85, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seascape 85 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustrouw-weg 1, Seascape Mews 85, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda885430a1f04f6b92427ca38f25390e4fa070c2577fe797b70597ec964a9a2f3ceb8dbd114e3bfce0cbedc67e2fc76cb1e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1 Gustrouw Road 85 Seascape Mews 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.149249780315 18.884155958206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang