Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Arne P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Perfect hideaway from Capetown. Absolutely fantastic house with a spectacular view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Excellent. We have been to a lot of places in the past, but this one was the best ever. It's clean and has all the amenities one would need to enjoy their stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ferreira
Seascape Cottage
Baie dankie vir die pragtige boodskap. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Andre S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Stukkie hemel. Ons het ongelooflik lekker gebly. Naweek was te kort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen Y
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Magical, restful, beautiful and comfortable. We had an absolutely magical start at Seascape Cottage. The view of the sea and mountain are definitely the best memories, the cottage itself has everything we needed. The host was very helpful and friendly. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ferreira
Seascape Cottage
Thank you for the lovely review, Stephen. We are so happy that you enjoyed your stay and hope to see you again.

Braam V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Good. Peaceful and quiet. Beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Minette A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Prentjie mooi. Ons het vreeslik lekker gebly by Seascape Cottage. Die uitsig was pragtig. Rus vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rob R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Peace and quiet (and whales). We had the best 3 days at Seascape Cottage. It's peaceful and quiet, and enjoying your morning coffee or evening braai with that sea view is pretty special. The cottage is well-equipped and very comfortable, and the caretaker was welcoming and helpful. If you need WiFi, we found it worked most of the time but there were some dropouts. We would happily come back to this cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ferreira
Seascape Cottage
Thank you for your message

Madeleen N
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Rustige en ontspannende tyd in die idilliese huisie by die see. Die ligging en stilte is uitstekend. Baie goed vir iemand wat wil rus en ontspan. Ons het wel ons eie WiFi router saamgevat, want ons was vooraf gewaarsku dat die WiFi wisselvallig is. Bring ook jou elektroniese toerusting as jy behoefte het aan televisievermaak. Die plek het na braai geruik, maar ons het dit goed gelug en dit het ons nie veel gepla nie. Dit sal dalk net goed wees om gaste te waarsku dat die waterpompe in die badkamers nie werk gedurende beurtkrag nie tsv die inverter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ferreira
Seascape Cottage
Baie dankie vir terugvoering. Ons sal beslis na al jou punte kyk. So bly julle kon lekker ontspan.

Melissa C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Right at home. Seascape is the perfect location to just connect with those you love in a quiet and tranquil place. The cottage is nestled beautifully between a mountain drop back and the ocean. The views are absolutely breathtaking. The cottage is well maintained and close to amenities and various natural spaces to explore and enjoy. Frances is an exceptional host who made us feel most welcome even prior to our arrival. Thank you for your warmth. Thank you to Thomas for greeting us with a smile every day and ensuring we were comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ferreira
Seascape Cottage
Thank you for the beautiful message. I am so glad you enjoyed your time at Seascape Cottage.

Liezel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ideale wegbreekplekkie. Dit was ons tweede keer by Seascape Cottage en ons kan nie wag vir 'n volgende keer nie. Ons hou van die privaatheid van die huisie, die natuurskoon en die uitkyk op die see en reuk van die oseaan. Salig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ferreira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R3 100
R3 100 R2 067
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 100
R3 100 R2 067
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seascape-plaas, Clarence-weg, 6 km vanaf Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21d2c2e8d4ea1323b23af9ed46663c7c03aa7577ebe2471ef3d8c0250c56fef8c0a388d44ee3bdde82b647a3a1568b6a1aec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 100 nouVanaf R2 067 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Seascape Farm Clarence Drive 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.357856467655 18.976243040511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang