Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Ilze S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Gemaklik, rustig. Het lekker kon rus! Ons het heerlik gebly. Die gasheer is baie vriendelik, en die verblyf is op die heel onderste vlak op sy eie, so mens voel nie dat jy in mekaar se spasie beweeg nie. En natuurlik het die onderste vlak die grasperk met die pragtige uitsig oor Glencairn se strand! Die gasheer se Yorkie, Blackberry, wat af en toe kom hallo sê, was ook 'n lekker "treat" vir ons kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loubser D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Loved it and will be going back. From arrival to departure, an absolute pleasure. Beautiful setting and close to everything you need. Definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Wonderlik. Ons het ons verblyf geniet in die week wat ons daar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantastiese plek waar ons die jaar 2023 kon eindig met 'n aangename gasheer. Ek en my familie was baie gemaklik, dit was 'n groot plesier om daar te kon eindig, veral een van die beste plekke waar ons al tuis was met die vriendelikheid wat ons daardie welkome tuisgevoel gegee het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Well worth every cent. Amazing. View is well worth it. Very safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine T
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Peaceful. Quiet, relaxing, clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jahn-marie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Ongelooflike uitsig. Ongelooflike uitsig oor die see, alles was skoon en netjies. Ons is vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley Peter L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Baie gemaklik en lekker. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maura R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Great stay in a great location. Sweet and spacious flat in a wonderful Glencairn location with an amazing view. I wanted to sit on the patio all day and stare at the ocean! The owners were friendly and welcoming, and the flat contained everything that was needed for a comfortable stay. I would definitely recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldoraine W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Very pleasent and peaceful. Was a very peaceful and pleasant time away from reality and a step into nature, a beautiful view of the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Altus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bennet's-singel 21, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiYmVlNDY0LWEzMjUtNDM3ZS1iZjA1LWFiNWQzOTczMjE3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 118 5 1 5 21 Bennet's Close Glencairn 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.162617 18.429997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang