Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Altus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 118 resensies vir Seascape Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ilze S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S

Gemaklik, rustig. Het lekker kon rus!

Ons het heerlik gebly. Die gasheer is baie vriendelik, en die verblyf is op die heel onderste vlak op sy eie, so mens voel nie dat jy in mekaar se spasie beweeg nie. En natuurlik het die onderste vlak die grasperk met die pragtige uitsig oor Glencairn se strand! Die gasheer se Yorkie, Blackberry, wat af en toe kom hallo sê, was ook 'n lekker "treat" vir ons kinders.

Loubser D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loubser D

Loved it and will be going back.

From arrival to departure, an absolute pleasure. Beautiful setting and close to everything you need. Definitely going back.

Matthew V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew V

Wonderlik.

Ons het ons verblyf geniet in die week wat ons daar was.

Marc D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc D

Fantastiese plek waar ons die jaar 2023 kon eindig met 'n aangename gasheer.

Ek en my familie was baie gemaklik, dit was 'n groot plesier om daar te kon eindig, veral een van die beste plekke waar ons al tuis was met die vriendelikheid wat ons daardie welkome tuisgevoel gegee het.

Juan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V

Well worth every cent.

Amazing. View is well worth it. Very safe and secure.

Janine T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine T

Peaceful.

Quiet, relaxing, clean.

Jahn-marie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jahn-marie M

Ongelooflike uitsig.

Ongelooflike uitsig oor die see, alles was skoon en netjies. Ons is vriendelik verwelkom.

Ashley Peter L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley Peter L

Baie gemaklik en lekker.

Sien sterre.

Maura R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maura R

Great stay in a great location.

Sweet and spacious flat in a wonderful Glencairn location with an amazing view. I wanted to sit on the patio all day and stare at the ocean! The owners were friendly and welcoming, and the flat contained everything that was needed for a comfortable stay. I would definitely recommend it!

Aldoraine W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldoraine W

Very pleasent and peaceful.

Was a very peaceful and pleasant time away from reality and a step into nature, a beautiful view of the beach.

Pierre L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Ideaal met als wat jy kan benodig.

Wonderlike oopplan verblyf, baie skoon met alle toebehore. Die uitsig is ongelooflik. Voertuig moet wel in die pad staan, maar dit is 'n doodloop straat en baie veilig. Sal definitief terug kom.

Magda D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Heerlik en rustig.

Sal vir seker weer 'n draai maak. Baie gasvry en die plekkie is gesellig en skoon.

Deryck S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deryck S

Beautiful view. Quiet.

Everything was fabulous. The only complaint is that there was no gas to heat water for coffee during loadshedding.

Joseph F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph F

Beautiful view, comfortable accommodation.

They allowed me to check in early, the view was absolutely beautiful. The apartment was clean and comfortable, very happy with my stay.

Christo C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C

Baie aangenaam met '[n asemrowende uitsig!

Vriendelike diens! Die verblyf het alles gebied wat ons nodig gehad het. Die uitsig was ongelooflik gewees!

Seascape Guest House se terugvoer

Dankie Linda. Mooiloop
Altus

Seascape Guest House
Kim G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kim G

Wonderfully relaxing with beautiful sea and mountain views.

Peaceful, serene, totally relaxing, lovely accommodation and amazing sea and mountain view. Fluffy towels and a well-equipped kitchen.

Fabian G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian G

Pleasant and quiet, perfect hideaway.

On arrival, we were greeted by an employee of the establishment. What a friendly-natured lady with a very welcoming smile! After offering to take our overnight bags, she quickly headed downstairs to ensure we could enjoy the wonderful view on offer, which is amazing. It's a shame our stay was only one night, but it was a perfect night indeed.

Sharivan C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharivan C

Cosy and comfortable.

The beds and linen were comfortable and inviting. Only 2 bath towels and 1 hand towel provided for a family of 3. Would be nice to have matching crockery and more cooking utensils. A TV in the bedroom would be an excellent addition. Did have a few fleas on the outside couch which needs to be resolved asap.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Muhammad Hafeez I - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muhammad Hafeez I

Awesome.

This is the beauty of life. The best holiday accommodation ever.

Muller S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muller S

Heerlik gewees. Sal weer gaan.

Bekostigbare verblyf.

Gawie W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie W

Heerlik gebly.

Ons is hartlik ontvang alhoewel ons laat geland het. Heerlik gebly. Eenheid is baie netjies en skoon en goed toegerus. Sal graag weer kom kuier.

Adri N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adri N

Beautiful cottage with spectacular views.

Enjoyed our one night stay.

Gerne B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerne B

Heerlike wegbreek.

Baie oulike plekkie. Als wat mens nodig het. Neem in ag dit is heeltemal 'n oopplan-eenheid is - kombuis, eetkamer en beddens is in 1 vertrek. Ongelooflike uitsig, rusbanke buite is heerlik om op te sit en vir die see te kyk. DStv het nie gewerk nie, en nadat dit 2 x gerapporteer is aan eienaar, was my boodskappe net geïgnoreer. Alhoewel die eenheid baie naby aan strand is, is hy teen n baie hoe bult gelee. Ek't nie kans gesien om op te stap nie.

Johan D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Puik uitsig.

Drie nagte geslaap. Goed toegerus. Indien ek moet kritiek lewer: benodig nuwe stoep meubels. Sal weer daar bly.

Kevin P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin P

Arrived and from the get go the owner left us to enjoy our stay.

When required, was most ready to assist with help and advice. Views of the bay are spectacular.

Cheri H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheri H

All you need and stunning view.

It was an inspirational space to write and enjoy the sea.

Emmerie N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerie N

Hierdie is 'n heerlike blyplek met die beste uitsig ooit.

Die persoonlike, vriendelike diens by Seascape het ons baie welkom laat voel. Die eienaar het baie moeite gedoen om aan ons behoeftes te voorsien. Seascape is 'n baie netjiese, mooi en gerieflike blyplek met 'n fantastiese see-uitsig. Ons sal beslis weer daar wil bly.

Tilla K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla K

Ongelooflike uitsig, lekker blyplek!

Lekker gebly, die uitsig is ongelooflik. Ons gasheer Altus het ons motorfietse in hul motorhuis geakkommodeer. Beslis nog 'n kuier werd en sal weer daar oorbly!

Bianca D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

Fantastiese plek. Mooiste uitsig. Het als bevat en aangebied wat ons nodig gehad het. Perfekte afstand van al die lekkerste plekke. Naby winkels en restaurante.

Perfekte plek en mamma en kinders het dit baie geniet.

Verna D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Verna D

Gerieflik, baie mooi uitsig.

Gerieflik. Baie mooi uitsig. Steil trappies na woonstel. Ouer mense sal sukkel met trappies.

Peter V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peter V

A potentially nice place but needs some TLC.

Safe location with a good view, very peaceful, comfortable bed and furniture, but needs some maintenance work on the terrace in particular and a general coat of paint. Host was not there to welcome us and show us the entrance and there was no courtesy call. Spoke to the wife about cleanliness who took a defensive/aggressive line. Not a big issue but with a bit of extra effort to the overall look and feel and cleanliness the place could be very good. Nice sized apartment for 2 people.

Faith S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith S

Spectacular.

It has a spectacular sea and mountain view. Nice and spacious balcony. Beautiful well maintained garden.

Marga L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marga L

Altus is baie gasvry en ons het baie lekker gekuier!

Altus was baie behulpsaam en vriendelik. Sy plekkie is pragtig netjies en skoon en ons sal beslis weer daar wil bly as ons in daai omgewing moet oorbly. Baie dankie Altus!

George N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N

Fantasties, lekker weer en vriendelike mense.

Baie mooi natuur en omgewing.

Danie H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie H

Baie vriendelike gasvryheid en lekker verblyf.

Sien sterre.

Seascape Guest House se terugvoer

Dankie Danie !
Mooiloop
Altus

Seascape Guest House
Juan V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V

Awesome.

The view is breathtaking. The owner Altus is very friendly. He makes effort for his guests. I would highly recommend the place.

Hennie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie D

Gasvryheid en perfekte see-uitsig.

I was there with friends, and although Altus was not available, he made sure everything was in perfect order. I will definitely return again.

Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Mooiste see-uitsig.

Jy is weg van die borrelende gejaag van Kaapstad. Voel in elk geval nie soos Kaapstad nie. Sal vir seker weer inklok. Baie dankie, Altus.

Willem C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C

Perfekte ligging.

Uitstekende gasvryheid.

Annaline Johanna D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annaline Johanna D

Pragtige uitsig

Ek het op kort kennisgewing bespreek. Die plek was netjies en die sjokolade was heerlik saam met my wyntjie. Beste uitsig oor die see.

Anton M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

See-uitsig van elke kamer af.

Ek het my 4 dae baie geniet by Seascape. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Enigste probleem wat ek gehad het was dat die dame wat die deur oopgemaak het nie van my booking geweet het nie. Ek moes buite wag tot sy die eienaar van Seascape in die hande kon kry om dit te bevestig.

Colette D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colette D

Lekker gesellige kamer, ons het dadelik tuis gevoel.

Die bergpad soontoe het my amper 'n hartaanval gegee, maar sodra jy die op- en afdraendes 'n paar keer ry, raak dit beter!

Marianne M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marianne M

Stunning view.

View was amazing, but was a bit disappointed with accommodation.

Retha O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha O

Goeie waarde vir geld.

Ons het heerlik gekuier by Seascape Guest House. Altus het ons baie welkom laat voel. Die eenheid is pragtig gemeubileer en daar is alles wat jy nodig het vir selfsorg. Die gastehuis is perfek geleë om Kaappunt, Simonstad, Vishoek en Kalkbaai te verken. Die ongelooflike see-uitsig met die geluid van die branders in jou ore is 'n heerlike bonus. Ons sal definitief weer hier tuisgaan!

Linda P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

I enjoyed the view, sounds of waves and the peacefulness. Thanks I will definitely go there again.

See stars.

Helene L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene L

Uitstekend.

Seascape is besonders. In gasvryheid, uitsig, waarde vir geld ens. Ek woon dikwels in gastehuise in die area en kan Seascape absoluut aanbeveel.

Elna V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Onbeskryflik.

Asemrowende uitsig en rustigheid.

Johan A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

'n Heerlike verrassing!

Baie dankie aan Altus wat ons kuier so lekker gemaak het. Alles was baie gemaklik en die uitsig asemrowend. Ons sien uit om weer te kom. Oulike vakansiehuisie.

Anneline B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline B

Wind.

Die eienaar het vir ons die volgende boodskap gestuur: "Ek sal julle in groot woonstel uitplaas. Die woonstel het 'n dubbelbed. Daar is 'n see-uitsig. Braai voor deur. DStv en WiFi is gratis. Woonstel word gratis skoongemaak". Ek het bespreek en betaal. Ons arriveer om 16:57, inkloktyd is 14:00. Daar is niemand tuis nie. Ek skakel Altus en hy weet nie dat ons inboek vandag nie, en vra in watter kamer ons bly. Ek neem screenshot van die bespreking en stuur vir hom. Hy kom terug na my en sê dat dit net 'n misverstand is, maar hy is in die verkeer en sal eers oor 'n uur daar kan wees, en dat daar iemand anders in die woonstel is en dat hy eers die persoon moet skuif en skoonmaak. So ons moet iewers heen gaan en wag tot hulle gereed is (dis nou nadat ons 500 km op die pad was). Hulle was 18:46 gereed. Die Donderdagmiddag het Altus kom hoor of ons die volgende dag uitgaan, en dat daar nog 'n uitstaande bedrag is (ons het dadelik die betaling gedoen). Ons het bevestig, waarop hy ons net weer laat verstaan watse bargain ons gekry het, en dat ons nie veronderstel was om in die woonstel te bly nie, hy moes mense skuif om ons in die woonstel te sit en ons moet ook weet dat ons nie weer die woonstel vir die prys sal kry nie. Dit was so geadverteer op die webtuiste. Ek het nie vir die woonstel gevra nie, hy het dit aangebied!?

Matebogo M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matebogo M

It was more than I expected.

The owner is extremely friendly, amazing view. I enjoyed every moment.

Lynn J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn J

Very nice, quite place to stay at, clean and the apartments are neat and accommodating.

Seascape is a beautiful get away for a couple, family or friends. it's accommodating, clean and easy to find. Will definitely recommend Seascape. There are nice views to gaze at.

Michell K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michell K

Wonderful view!

Close to Cape Town with a wonderful view and friendly people.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike uitsig!

Naby aan Kaapstad met 'n wonderlike uitsig en vriendelik mense.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Louise N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise N

Fantasties!

Ons wou nie huis toe kom nie!

Erica B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B

Dit was fantasties.

Die uitsig is asemrowend, baie goeie waarde vir geld en Altus is 'n baie goeie gasheer. Ek beveel dit graag aan.

Pikkie S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pikkie S

Gerieflike eenheid met alles wat jy nodig het met pragtige see-uitsig

Sien sterre.

Ian M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M

Highly recommended.

A cosy and neat little spot with a beautiful view of False Bay. Reception was friendly and very accommodating. Would definitely like to visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hoogs aanbeveel.

'n Gesellige en regte plekke met pragtige uitsig oor Valsbaai. Ontvangs was vriendelik en baie akkommoderend. Sal beslis teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Juanette M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanette M

Lieflike, huislike verblyf met 'n asemrowende uitsig!

‘n Baie sentrale en veilige verblyf teen 'n bekostigbare tarief. Alles wat jy nodig het en meer.

Ian S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S

Waarde vir geld - mooi uitsig! Netjies en skoon!

Sien sterre.

Henk C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk C

Lovely, comfy flat with stunning view of False Bay.

I think the self-catering flat is quite comfy for a family of four breaking away to the sea for a few days. It's neat, clean, well equipped and even has DStv for the kids while the parents sit on the stoep taking in the magnificent view of False Bay. The pleasures of Simonstown and Kalk Bay is minutes away. The hosts are friendly and accommodating. What else can I say? It's a real good deal.

Herman T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman T

Dit was mooi en rustig, baie lekker gebly die 2 dae.

Ontvangs was baie vriendelik en omgewing pragtig.

Lourinda M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourinda M

Wonderlike plek en tyd gehad.

Wat ‘n wonderlike plek met ‘n uitsig wat ‘n mens nie in woorde kan sit nie. Jy moet dit self sien. Beveel Seascape aan. Ons was 10 mense en het gemaklik geleef.

Theresa B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Baie lekker gerieflik.

Daar het niks gekort nie. Ons was vriendelik ontvang en gegroet.

Mathilda L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda L

Fantastiese uitsig.

Het my verblyf baie geniet. Beautiful uitsig. Bekostigbaar.

Mars D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mars D

Stunning place, awesome people, gorgeous view.

Neat and practical!! Owners are lovely people.

Lenke K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lenke K

Skoon en netjies met 'n wonderlike uitsig.

Die diens van Seascape Guest House is fantasties. Kommunikasie met die eienaar is maklik en vinnig en ons verblyf was wonderlik. Die uitsig van ons stoepie, die netheid en mooiheid van die woonstelle, die skoonmaakdiens en die ligging van die verblyf in vergelyking met restaurante en die strand het als gesorg vir 'n baie lekker tydjie. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Hannelie W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie W

Tweede tuiste.

Pragtige see-uitsig. Rustig en stil. Eienaar, Altus baie vriendelik en het gereeld kom inloer met sy aandroetine van plante water gee. Wooneenheid ruim en ideaal vir twee mense. Smaakvol, goed ingerig met die basiese benodighede en selfs skoonmaakmiddels. Skoonmakers was gereeld in die wooneenheid en handoeke is vervang. Probleme: Kombuis wasbakkraan is los. Stortgordyn moet gereeld skoongemaak word (ongelukkig die nadeel van 'n stortgordyn). Bad en wasbak se uitlaatpyp moet ook gereeld skoongemaak word (hare en aanpaksels). Geen badkamermatjie nie. Voorstelle: Borsel om braaier skoon te maak. WiFi sal welkom wees. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Barry K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry K

Asemrowende uitsig, fantastiese plek vir 'n somer-wegbreek.

Pragtige uitsig. Lieflike, netjiese, skoon verblyf. Lekker toegerus met 'n buite-braai wat somersdae handig sal wees. Een nag verblyf definitief te min.

Peter M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M

Poor service.

The manager was poor, do not know how to deal with customers.

Koen V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koen V

Het was hier heel aangenaam.

We kregen hier ook nuttige tips.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Etienne D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne D

Baie lekker en rustig.

Dit was so lekker rustig en die uitsig was van wonders.

Simone K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone K

Such welcoming hosts, pure bliss!

The house was beautiful, neat and cozy. The views were spectacular. The hosts were welcoming and yet, even though we stayed close to them, it was still very private. Definitely one for the books!

Surita M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita M

Ek sal dit aanbeveel en sal verseker weer van die Seascape Guest House gebruik maak.

Die diens was so goed. Die uitsig sal enige persoon na sy asem snak, ongelooflik mooi.

Milanie M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milanie M

Dit was totaal en al amazing.

Baie vriendelik ontvang. Ek kan hulle met 'n geruste hart aanbeveel. Sentraal geleë en naby eetplekke.

Hercules V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules V

Alles wat jy verlang.

Dankie, dit was wonderlik en het dit terdeë geniet.

Theo M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo M

'n Baie mooi plek met 'n pragtige uitsig oor die see.

Ons het baie lekker gebly in Seascape Guest House. Die plek lê hoog met 'n pragtige uitsig oor die baai. Die plek is goed toegerus en al het die wind baie gewaai het dit ons nie gepla nie, want die plek en omgewing was baie mooi. Die eienaar, Altus, is 'n wonderlike mens wat ons laat tuis voel het en self gehelp het toe ons kar gebreek het in Vishoek. Dankie Altus daarvoor. Dit is baie veilig daar en ek sal dit beslis aanbeveel.

Gail F - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail F

Die plekkie is werklik geld werd en 'n baie lekker rusplek.

Altus die eienaar is baie vriendelik en aangenaam, die eenheid is baie goed toegerus met alles wat nodig is vir jou vakansie. Baie dankie Altus en LekkeSlaap vir jou uitstekende diens.

Ilze B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B

Wonderlike uitsig!

Sal definitief weer hier kom bly! Kliëntediens was wonderlik en die uitsig asemrowend!

Elsabe D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D

Uitsig van die see is ongelooflik mooi!

Die uitsig van die see en berge is ongelooflik mooi. Die gastehuis is baie gerieflik geleë - Kalkbaai, Simonstad en ander strande en heerlike restaurante is net om die draai. Die eienaars is baie gasvry en ons sal beslis weer in die toekoms daar wil tuisgaan.

Danie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V

Die uitsig en verblyf was uitstekend.

Die gastehuis was baie aangenaam en stil met 'n lieflike uitsig oor die see. Die geriewe was genoegsaam vir ons verblyf.

Rian E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rian E

Baie lekker gebly, pragtige uitsig!

Pragtige akkommodasie teen 'n redelike tarief. Alles pragtig skoon met 'n besondere uitsig!

Hanri V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri V

Absoluut wonderlik met prentjie mooi uitsig.

Sal definitief weer gaan. Wonderlike wegbreek gewees.

Germaine J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Germaine J

Well situated accommodation with a beautiful view.

The cottage is conveniently situated with a beautiful view. Everything that is required is supplied. The cottage is secure and the safety gate makes it possible to sleep with the sliding door open. The stairs to the cottage are rather steep and may be a problem for people with a walking problem. We only spent one night at the cottage and will consider staying there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed geleë met 'n pragtige uitsig.

Dié kothuis is gerieflik geleë en bied pragtige uitsigte. Alles wat jy moontlik mag nodig kry, word voorsien. Die kothuis is veilig en die sekuriteitshek laat toe dat 'n mens met 'n oop skuifdeur kan slaap. Die trappies wat na die kothuis lei, is nogal steil en dit mag moeilik bekombaar wees vir mense met 'n loop-probleem. Ons het net 1 nag oorgebly en ons sal oorweeg om in die toekoms weer daar te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ansie G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie G

Heerlik met besondere uitsig.

Parkering in straat, maar veilig. Walvisse vlak voor ons was besonders. Als wat ons wou hê aangesien ons deur die dag uit was en slegs in die aande daar geslaap het.

Minot C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Minot C

Very nice view!

Nice kitchen and big stone walls. Kept us warm.

Bernadette C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadette C

'n Verskriklike lekker wegbreekplekkie met 'n asemrowend "view".

Seascape is geleë op 'n asemrowende ligging. Vriendelike diens en baie oulike kamers.

Charlene V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene V

Oulike plekkie met amazing uitkyk.

Die plekkie was baie oulik en netjies, die uitkyk op die see en berge was amazing, het 'n great naweek gehad.

Ben K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ben K

Uitstekend.

Waarde vir geld. Uitstekend.

Louis B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B

Lekker rustig, met pragtige uitsig!

Vriendelike ontvangs en diens.

Carrie D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carrie D

Wonderfully clean and a breathtaking view.

What made our stay even more awesome was the full moon that night.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik skoon en asemrowende uitsig.

Wat ons verblyf selfs beter gemaak het was die volmaan daardie aand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dirk E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk E

Baie lekker en pragtige uitsig

Baie vriendelike ontvangs. Selfsorg-eenhede is goed toegerus met volledige DStv (as weer sleg raak). Netjies, prakties met 'n uitsonderlike uitsig! Al kritiek - voertuigparkering nie baie sekuur nie.

Graham J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham J

My new hide-away.

The only thing more amazing about Seascape Guest House, is the owner's (Altus) attention to detail and warm welcome. Even his follow up if we had arrived safely back home in JHB.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

My nuwe wegkruipplek.

Die enigtste ding wat beter is as Seascape Gastehuis, is die eienaar (Altus) se oog vir detail en hartlike verwelkoming. Hy het selfs opgevolg om te hoor of ons veilig tuis in Johannesburg is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hannes B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Pragtige uitsig en rustige omgewing.

Baie lekker en rustige omgewing. Pragtige uitsig oor die see! Baie hulpvaardige en vriendelike diens! Sal beslis aanbeveel.

Theresa S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S

Baie sentraal geleë.

Sal graag meer veilige parkering vir voertuig wou gehad het, voertuig staan in straat.

Ronnie D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie D

Ons het dit verskriklik baie geniet en die gasheer het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Die uitsig oor die see is asemrowend en die koel briesie het gesorg dat ons nie te warm kry nie. Dit is ook goed geleë en naby die ander klein kusdorpies, Simonstad, Kalkbaai ens. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Suzelle S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzelle S

Baie ruim met 'n pragtige uitsig.

Vriendelike diens, ruim en gerieflik. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Barbara T - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara T

Great seaview and hospitality with splendid value for money.

We were very pleasantly surprised when arriving at Seascape. Altus offered us a warm welcome and was available for any questions during our stay that may arise. The beds for our little children were already prepared. The kitchen was very complete. The house is small, but we felt at home. The location is very good if you want to spend a few days exploring the Cape Peninsula (close to Simon's Town, close to Noordhoek/Hout Bay and close to Cape Point).

Elize P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize P

Baie mooi uitsig.

Baie mooi uitsig. Eerder 'n 3-bedeenheid as 'n 4 bed.

Hendrina V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrina V

Pragtige uitsig oor die baai.

Geen parkering geriewe maar motor redelik veilig. Wooneenheid baie goed toegerus. Ongelukkig geen TV nadat dit 2 keer gerapporteer is. Altus net gesien toe ons daar aankom, daar was elektriese probleme wat uitgesorteer moes word. Daarna net weer gesien die oggend toe ons in ons voertuig klim. Tweede eenheid vreeslik beknop. Kon glad nie daar sit en kuier nie. Gelukkig het ons fantastiese weer gehad. Net een dag reën.

Seascape Guest House se terugvoer

Wim more! En dit alles vir net R750 vir 4 volwassenes! Wat 'n winskoop met tekortkominge en a .
Mooi loop.
Groete van Seascape Guesthouse
Altus

Seascape Guest House
Danie B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Danie B

Pragtige see-uitsig, maar dit regverdig al die tekortkomings nie.

Die bestuur van die gastehuis laat veel te wense oor. Besprekings en versoeke is nie prioriteite vir die bestuur nie. Parkering is buite in die straat. Daar is talle ontwikkelinge in die aangrensende omgewing met stof, geraas en bouers orals.

Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Welma B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Welma B

Teleurstellend!

Altus het ons 'n dag voor ons moes inboek ingelig dat hy ons op 'n ander plek sal laat bly aangesien hy 'n langer bespreking van 10 dae bo ons bespreking wat reeds 3 maande vooruit betaal was, gekies het. Ons het glad nie vir Altus gesien terwyl ons daar was nie. Die plek waarin ons gebly het was agter 'n sandduin agter 'n besige verkeerslig. Die plek was vars uitgeverf en ons kon nie in die plek leef nie met die sterk verfreuk. Ek het vir Altus probeer bel, maar hy het nooit sy foon geantwoord nie. Uiters swak diens.

Andries W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries W

Die uitsig is 24/7, 10 uit 10!

Lekker, gemaklike verblyf met 'n uitstekende uitsig oor die see en strand.

Michelle T - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Die gasvryheid was fantasties!

Altus het die hele tyd voor ons aankoms met ons gekommunikeer. Die blomme, koffie, melk, beskuit en 'n sjokolade vir elkeen van ons toe ons daar kom het dit ekstra spesiaal gemaak. Die gasvryheid en persoonlike diens en uitsig was asemrowend. Sal definitief weer daar bly in die toekoms.

Liz E - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz E

Dit was wonderlik!

Altus is 'n wonderlike gasheer! Die klein goedjies wat hy vir ons gedoen het, soos lekker koffie, sjokolade en die wonderlike geselsies. Ons sal hom beslis aanbeveel

Nicole K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole K

Fantastiese, rustige plek. Ek sal vir seker weer gaan!

Ons het baie lekker gebly, Altus was baie vriendelik en altyd beskikbaar. My klein kinders het vreeslik lekker gebly en die uitsig was van 'n ander wêreld!

Yolandé F - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé F

Lieflike plekkie met pragtige see-uitsig! Netjies, goed toegerus en baie vriendelike ontvangs. Sal weer hier wil tuisgaan!

Pragtige, goed toegeruste selfsorg-eenheid met pragtige see-uitsig! Warm ontvangs, definitief die moeite werd!

George C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George C

Fantastiese verblyf. Sal definitief weer daar tuis gaan. Baie goeie waarde vir geld.

Ongelooflike uitsigte, fantastiese gasheer. Baie veilig gevoel ten alle tye. Akkommodasie puik en alles baie gemaklik en tot 'n baie hoë standaard gedoen. Baie meer gekry as wat ons kon verwag. Veilige speelplek vir kinders en alle geriewe naby.

Natalie D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie D

Great stay!

Thank you, we had a wonderful stay and Altus was a great host! We will be back.

Jacques V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Ongelooflik!

Sal beslis weer besoek. Vriendelike mense en 'n asemrowende uitsig!

Michelle B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Rustig.

Seascape is skoon netjies en gerieflik. Vriendelike eienaars en uitsig om van te droom vir jare vorentoe. Die onderste eenheid is elke kind se droom met die stapelbeddens.

Frikkie L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie L

Ons het lekker geslaap.

Ons sal weer gebruik maak van julle gastehuis en volgende keer gaan ons langer bly.

Sonja D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Gesinsvakansie in die Kaap.

Altus en sy gesin was altyd beskikbaar om ons te help. Ons het ons verblyf baie geniet, die woonstel is baie gerieflik ingerig. Die uitsig is ongelooflik en dis wonderlik om die branders in die aand te hoor. Baie dankie vir 'n wonderlike tydjie.

Willie V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Aangenaam verras!

Ons het in die onderste eenheid gewoon. Was eers bekommerd dat die sig nie goed gaan wees nie, maar al ons vrese was weg toe ons daar aankom. Uitstekende see-uitsig. Netjies en ruim leefarea vir vier, maar ongelukkig oopplan. Ons het die klein woonstelletjie langsaan addisioneel gehuur vir die kinders en Ma en Pa se privaatheidsprobleem is opgelos. Altus het gereeld kom inloer en as daar enige iets fout was is dit onmiddellik aangespreek. Die gaste se gerief is altyd eerste gestel. Dankie vir die eetgoedjies en klein geskenkies wat so nou en dan ons dag opgekikker het. Het reeds bepreek vir volgende jaar en as die Here wil is ons terug selfde tyd, selfde plek!

Anna B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna B

Goeie waarde vir geld!

Ons het Seascape baie geniet. Wonderlike uitsig op Glencairn se see en strand.

Deon S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon S

Mooi, maar nie vir 4 groot mense nie.

Die ligging van die huis is baie mooi. Me aankoms was die plek nog nie skoon nie en moes ons self skoonmaak. Die tweede slaapplek is in die woonkamer en maak dit baie beknop. 'n Kas vir die gaste sal van groot hulp wees.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bennet's-singel 21, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiYmVlNDY0LWEzMjUtNDM3ZS1iZjA1LWFiNWQzOTczMjE3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 118 5 1 5 21 Bennet's Close Glencairn 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.162617 18.429997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang