Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape Guest House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bennet's-singel 21, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seascape Guest House is teen die ongerepte berghange met asemrowende uitsigte oor Valsbaai geleë en het die ideale ligging om die Wes-Kaap se skoonheid van Kaappunt tot die Wynlande te verken.

Die gastehuis bied gemeubileerde selfsorg-akkommodasie vir tot 8 gaste. Elke eenheid is elegant versier en bestaan uit 'n goed toegeruste kombuis, 'n sitkamer en 'n private badkamer.

Die pragtige inheemse tuin het 'n ryk plaaslike voëllewe, en jy het eksklusiewe reg om daar te ontspan en dit te verken. Die koidam bied 'n rustige atmosfeer na 'n aktiewe dag. Doutrappers kan wakker word met 'n pragtige sonsopkoms en in die aande kan jy pragtige sonsondergange geniet terwyl jy op die stoep ontspan.

Neem asseblief kennis dat daar nie parkeerplek in die straat is nie.

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Ilze S
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik, rustig. Het lekker kon rus! Ons het heerlik gebly. Die gasheer is baie vriendelik, en die verblyf is op die heel onderste vlak op sy eie, so...
Sien meer
Apr 2024
Loubser D
Saam met vriende
5.0
Loved it and will be going back. From arrival to departure, an absolute pleasure. Beautiful setting and close to everything you need. D...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Matthew V
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik. Ons het ons verblyf geniet in die week wat ons daar was.
Jan 2024
Marc D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese plek waar ons die jaar 2023 kon eindig met 'n aangename gasheer. Ek en my familie was baie gemaklik, dit was 'n groot plesier om daar te k...
Sien meer
Des 2023
Juan V
Gesin met klein kinders
5.0
Well worth every cent. Amazing. View is well worth it. Very safe and secure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Altus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Bennet's-singel 21, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seascape Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bennet's-singel 21, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiYmVlNDY0LWEzMjUtNDM3ZS1iZjA1LWFiNWQzOTczMjE3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 118 5 1 5 21 Bennet's Close Glencairn 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.162617 18.429997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang