Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape Lodge 21 Uvongo

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Karin H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantasties. Dit was veilig en baie rustig. Baie naby aan strande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lekker plek, naby aan alles. Die tyd was baie lekker. Plekkie is oulik. Al wat ek nie van gehou het nie, is die wilde katte in die kompleks wat op my voertuig heeltyd geklim het, maar dit is nie die eienaar se skuld nie. Verder het ek heel lekker gemaklik geslaap en lekker gekuier. Die braai area aan die lodge is 'n groot bonus gewees. Sal maklik so 'n rys doen na lodge 21. Ek sou adviseer dat hulle internet beskikbaar maak in die lodge, want die sein is nie te goed daar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa V
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Heeltemal te kort, selfs met die kort kennis verlenging. Het heerlik gebly. Meer gekry as verwag, goeie diens en waarde vir geld. Dis baie sentraal en binne stapafstand van alles. Ek sal weer hierdie eenheid boek in die toekoms en dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Waar hy sit is dit 'n briljante plekkie vir die prys. Was 'n baie lekker plekkie naby die strand en die lekkerste slaghuis. Maar vir kinders is dit moeilik. Plekkie is bietjie klein. Ons het darem net slaapplek gesoek. So was perfek vir ons.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey R
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Baie lekker. Klein plekkie maar was baie oulik en netjies teen 'n sakpas prys. Heerlik gebly. Dit is jammer dat diere nie toegelaat word nie. 'n Afdakkie by die stoep agter sou ook heerlik wees, veral as dit reën. Die boonste gemerkte braaiplek kan ook doen met 'n afdak.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ailishia N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Rustig, veilig en ontspannend. Die plekkie is baie netjies, rustig en op 'n lekker plek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, kan dalk buite solar ligte aanbring vir tydens loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2023

Ons het een fantastiese week gehad. Ons verblyf was absoluut perfek en bekostigbaar.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2023

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Japie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R400
R400 R340
per nag (plek vir 5)
Vanaf R400
R400 R340
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholsonlaan, Seascape Lodge, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxOWNkOWFjLWViNWMtNDk1ZC1hZmVjLWM0ODkxMDdkZWIxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R400 nouVanaf R340 per nag (plek vir 5) 56 5 1 5 Nicholson Avenue Seascape Lodge 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.831447211893 30.395947247744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang