Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape Lodge 21 Uvongo

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Japie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 56 resensies vir Seascape Lodge 21 Uvongo
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Karin H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H

Fantasties.

Dit was veilig en baie rustig. Baie naby aan strande.

Lee W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee W

Lekker plek, naby aan alles.

Die tyd was baie lekker. Plekkie is oulik. Al wat ek nie van gehou het nie, is die wilde katte in die kompleks wat op my voertuig heeltyd geklim het, maar dit is nie die eienaar se skuld nie. Verder het ek heel lekker gemaklik geslaap en lekker gekuier. Die braai area aan die lodge is 'n groot bonus gewees. Sal maklik so 'n rys doen na lodge 21. Ek sou adviseer dat hulle internet beskikbaar maak in die lodge, want die sein is nie te goed daar nie.

Venessa V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V

Heeltemal te kort, selfs met die kort kennis verlenging.

Het heerlik gebly. Meer gekry as verwag, goeie diens en waarde vir geld. Dis baie sentraal en binne stapafstand van alles. Ek sal weer hierdie eenheid boek in die toekoms en dit aanbeveel.

Johan J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Waar hy sit is dit 'n briljante plekkie vir die prys.

Was 'n baie lekker plekkie naby die strand en die lekkerste slaghuis. Maar vir kinders is dit moeilik. Plekkie is bietjie klein. Ons het darem net slaapplek gesoek. So was perfek vir ons.

Audrey R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey R

Baie lekker. Klein plekkie maar was baie oulik en netjies teen 'n sakpas prys.

Heerlik gebly. Dit is jammer dat diere nie toegelaat word nie. 'n Afdakkie by die stoep agter sou ook heerlik wees, veral as dit reën. Die boonste gemerkte braaiplek kan ook doen met 'n afdak.

Ailishia N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ailishia N

Rustig, veilig en ontspannend.

Die plekkie is baie netjies, rustig en op 'n lekker plek geleë.

Johan G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, kan dalk buite solar ligte aanbring vir tydens loadshedding.

Liesel C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel C

Ons het een fantastiese week gehad.

Ons verblyf was absoluut perfek en bekostigbaar.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anel O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel O

Heerlike vakansie.

Baie dankie, Seascape, ons het ons tydjie vreeslik geniet, het net daar geslaap maar was perfek.

Gerna D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerna D

Lekker, rustig en ontspannend.

Ons het baie lekker gekuier in Seascape Lodge 21. Die plekkie is lekker naby aan gewilde strande. 'n Pluspunt vir die eenheid is dat hy sy eie braaigeriewe het waar mens lekker privaat kan kuier.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lee Ann J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee Ann J

Comfortable.

Comfortable, affordable.

Leana J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana J

Wonderlik, skoon en netjies.

Sal oor en oor weer daar boek regte gesinsvakansiehuis.

Lydia K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia K

Awesome.

Baie lekker gekuier, plekkie is baie mooi toegerus en opgepas. Sal definitief weer daar gaan bly.

Seascape Lodge 21 Uvongo se terugvoer

Baie dankie, Leana, is bly julle het dit so geniet. Hoop ons sien julle gou weer!

Seascape Lodge 21 Uvongo
Yolanda K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda K

Comfortable and clean

We really enjoyed our stay.

Cindy S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Lekker naby aan alles, baie goed ingerig.

Heerlik gerus en plekkie is goed ingerig.

Seascape Lodge 21 Uvongo se terugvoer

Baie dankie, Cindy, kom gerus weer!

Seascape Lodge 21 Uvongo
Stephan O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan O

Baie netjiese eenheid, gerieflik.

Die eenheid en kompleks is netjies en skoon. Die ligging is ook baie sentraal as nabygeleë strande, winkels of winkelsentrums besoek wil word. Dis baie rustig en stil. Baie geniet, baie dankie.

Jolene F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene F

Except for the shower head in the shower not working as it should everything else was excellent.

Wish we could stay longer but it was a nice stay. Thanks for the privacy.

Seascape Lodge 21 Uvongo se terugvoer

Thank you, Jolene, we have replaced the broken shower head. Hope to see you soon.

Seascape Lodge 21 Uvongo
Renier J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Renier J

Very small.

Too small for 6 people.

Eldre J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eldre J

Die woonstel was mooi skoon en netjies. Net geen privaatheid.

Die woonstel is baie naby aan die bure so daar is geen privaatheid as jy buite sit of braai. Verder is die plek skoon. En die stortkop was stukkend, ons het dit probeer herstel sonder sukses.

Seascape Lodge 21 Uvongo se terugvoer

Baie dankie, Eldre, jammer oor die stortkop. Dit is nou vervang. Body corp werk daaraan om die heining tussen ons en die ander kompleks te vervang, ek wil graag ook meer privaatheid hê as ek daar braai.

Seascape Lodge 21 Uvongo
Victor W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor W

Awesome, just the weather was bad.

A great place, safe and secure for you to feel at home.

Seascape Lodge 21 Uvongo se terugvoer

Thank you so much! Glad you enjoyed your stay.

Seascape Lodge 21 Uvongo
Christa L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Was baie lekker, 'n lekker plek om te bly.

Ons sal weer by julle bespreek, wonderlike week gehad, lekker gebly.

Rick G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rick G

Baie lekker vakansie.

Perfekte plek vir 'n vakansie.

Leona S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona S

Was 'n wonderlike vakansie-eenheid, was skoon en so naby aan alles.

Sal enige tyd teruggaan.

Werner V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Was baie Lekker

Definitief waarde vir Geld, alles so naby geleë, loop afstand van strand,eetplekke,winkels

Seascape Lodge 21 Uvongo se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Is bly julle het dit geniet. Epos my asb gerus oor enige aanbevele.

Seascape Lodge 21 Uvongo
Heyla G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heyla G

Dis baie goed geleë, netjiese terrein.

Geen reëlings was getref waar ons die sleutels en afstandbeheer vir die eenheid kon kry nie. Ek moes 'n eiendomsagent, wie se advertensie voor die hek was skakel om die opsigter se nommer te kry. Die opsigter het nie die sleutel vir die eenheid gehad nie, en het uiteindelik vir ons terug verwys na 'n motorhawe waar die sleutel vir ons gelos is. Eenheid was regtig nie skoon nie. Daar word 'n bedrag van R450 ekstra gehef vir die skoonmaak van die eenheid. Miskien was daar net te lank nie gaste nie. Dis baie jammer, want dis werklik ideaal geleë.

Jaco V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie lekker, baie veilig en uiters gerieflik.

Die lekker van hierdie woonstel is dat bykans alles wat ons nodig het vir die vakansie reeds daar is. Alle kombuis- en slaapbenodighede is daar. Die plek is mooi skoon en gemaklik naby die see. Ek sal beslis hierdie woonstel aanbeveel.

Carlos C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlos C

Awesome.

It's very safe. It's walking distance to the sea.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties!

Dit is baie veilig. Dit is loopafstand van die see af.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dewald N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald N

Dit was lekker blyplek daar.

Net laatweet dat die stoof van oond werk nie lekker nie, vat lank om gaar te word.

Christa L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Dit is 'n lekker plek.

Baie lekker vakansieplek, rustige omgewing.

Elna S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S

Awesome.

Sal enige tyd aanbeveel en definitief weer daar boek. Was regtig awesome.

Christina V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina V

Wonderlik, sal altyd teruggaan.

Fantastiese plek en baie veilig, beveel hul aan enige tyd.

Yvonne V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Lekker cosy eenheid.

Hierdie is die ideale verblyf vir 'n gesin. Dit is meer as genoeg vir 'n vakansie by die see. Die eenheid is baie netjies en loopafstand van die strand. Ons het heerlik gebly. Die opsigter is ook baie vriendelik.

Lp K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lp K

Fantasies en rustig.

Baie lekker plek om in te bly. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Sal daarvan hou as daar 'n aircon in was. Maar verder baie lekker.

Michiel V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel V

'n Bietjie klein vir 4 volwassenes en 2 kinders, maar dit was lekker. Sal weer gaan.

Sien sterre.

Andre V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Klein maar alles wat nodig is.

Lekker plek vir gesin. Sal nie aanbeveel vir meer as 'n gesin nie.

Bianca L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L

For the price perfect.

Nice place, but there was a permanent lady there that shouted like a crazy woman, used very ugly words while screaming at a guy.

Hanlie E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie E

Dit was lekker, netjies en goed geleë vir wat ons wou doen.

Alhoewel alles daar is wat nodig is en ons nog steeds lekker gebly het, vind ek net dat die miere 'n mens opvreet. Hulle is oral in die woonstel, in die kombuis, in die bed tot in jou hangkas. In die nag voel jy hoe loop hulle op jou. Verder het ek geen klagte nie en sal ons weer daar kom bly met 'n goeie voorraad Doom.

Andrew H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

Well kept complex centrally located.

Walking distance of beach and shops, nice area, only a bit small for 6 persons for a long stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kompleks is goed instandgehou en sentraal geleë.

Stapafstand vanaf die strand en winkels, nice area, net 'n bietjie klein vir 6 mense vir lang verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nella B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella B

Dit was baie lekker en so rustig.

Ons het baie lekker gebly en was baie happy, sal besils van nou af gereeld gaan.

Margaret D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret D

Excellent accommodation.

Our stay was lovely. Clean and tidy. Very cleverly set out and fully equipped with everything that a family would need for a holiday. Recommend 21 Seascape Lodge and will also make use of this accommodation for my next holiday.

Derryck D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derryck D

Baie lekker plekkie.

Baie lekker plekkie, alles wat jy benodig is daar, dit was skoon en netjies. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Rene J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene J

Is baie klein vir 6 mense, maar was heel aangenaam.

Plekkie is baie klein vir 6 mense, daar is baie mierneste en miere vat oor. Daar is ook geen mop nie. Net 'n besem.

Justin K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin K

Very pleasant stay! A tad bit small but our needs were met.

The flat is very compact but our needs were catered for. Friendly neighbours and friendly area. Very close to the beach.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Paula M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula M

Awesome! Mooiste ou plekkie en baie veilig.

Skoon, netjies, naby aan strand en winkelsentrums.

Sarie G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie G

Rustige en veilige vakansie-oord.

Het heerlik gebly en alles naby aan lodge. Sal verkies as hulle muur tussen woonstel 21 en woonstelle langsaan oprig aangesien mense in hoofslaapkamer kon inkyk as vensters oop is. Ongelukkig ook was ons krag die laaste dag af en ons kon nie stryk of stort volgende oggend sowel as hare blaas of grimmeer (weet dit klink dalk nie belangrik nie) maar as jy vroeg moet opstaan om te ry om vlug weer terug te kry sonder hare blaas, nogals aaglik. Ek stel voor dat hulle die krag probleme uit sorteer, want dit maak 'n wonderlike vakansie met 'n nasmakie, nie hulle skuld ne, maar tog iets, want die ligte by voertuie het gewerk. Nogmaals baie dankie vir julle hulp en diens en vriendelikheid, sal julle sowel as lodge weer gebruik.

Johann M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Fantasties, beslis elke sent werd.

Sal beslis weer bespreek. Het klaar al my vriende vertel, hulle stel ook belang.

Tersius G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tersius G

Beknop, maar aangenaam.

Aanvanklik probleme met stoof, maar is gou reggemaak. Hier en daar 'n stukkende dingetjie, maar oor die algemeen lekker!

Tinka L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinka L

Was very nice.

Place was nice and there are friendly people all around the place we were staying at.

Ferdie T - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie T

Rustig en alles naby wat jy nodig het. Al die plekke loopafstand van blyplek.

Waarde vir geld en plek netjies. Het gesukkel om sleutel te kry maar verder geen probleem. Gemaklik vir 4 mense maar vir 6 gaan dit bietjie knap wees.

Jennifer B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer B

Dit is netjies en aangenaam.

Dit was heel lekker ons het lekker gebly.

Andrea R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea R

Perfekte eenheid. Ons het heerlik gekuier.

Klein eenheid met alles wat jy nodig het. Ons sal definitief weer die eenheid wil huur. Die eienaar en die opsigter is baie vriendelik behulpsaam. Dit is om die draai van die hoofstrand. Alles is mooi netjies en skoon. Sien julle weer wanneer ons 'n breuk nodig het. Beveel definitief aan, dis waarde vir geld.

Seascape Lodge 21 Uvongo se terugvoer

Baie dankie Andrea! Ons is bly julle het lekker gebly en gerus. Dit sal lekker wees om julle in die toekoms weer te ontvang.

Seascape Lodge 21 Uvongo
Vanaf R400
R400 R340
per nag (plek vir 5)
Vanaf R400
R400 R340
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholsonlaan, Seascape Lodge, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxOWNkOWFjLWViNWMtNDk1ZC1hZmVjLWM0ODkxMDdkZWIxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R400 nouVanaf R340 per nag (plek vir 5) 56 5 1 5 Nicholson Avenue Seascape Lodge 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.831447211893 30.395947247744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang