Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape Lodge 38 Uvongo

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 50 resensies vir Seascape Lodge 38 Uvongo
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Susan M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

Wens kon langer.

Baie goeie skoon netjiese plekkie om te kon gaan. Eienaar ook vreeslik aangenaam.

Sohna V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sohna V

Perfek vir 'n klein groepie mense, ideaal geleë en letterlik loopafstand van alles.

Baie oulike en netjiese plekkie, sal beslis weer terug gaan!

Leigh-anne N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-anne N

Lovely accommodation.

Everything you need to get away and relax. Close to all amenities. Perfect and safe. We enjoyed our stay so much, wish it was longer.

Leon G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon G

Baie rustig en veilige plek met goeie waarde vir geld.

Dit is vir seker die moeite werd en jy kry meer waarde vir dit wat jy betaal het. Alles werk en daar is genoeg van alle kombuis toerusting. Baie pakplek met al die kaste en laaie. Vir seker die moeite werd en sal graag in die toekoms weer wil gaan. Eienaar is ook baie vriendelik en hulpvaardig. Dankie, dit was baie lekker.

Alta S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta S

Is 'n lekker kuierplek.

Het lekker gebly, maar 'n onderdak braaiarea sou ideaal gewees het.

Mariska K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska K

Lekkerste woonstel.

Wanneer ons weer see toe gaan, soek ek dieselfde eenheid.

Jackie H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie H

Dit was so lekker en naby alles wat jy nodig het.

Skoon en het alles wat jy nodig het.

Carine E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine E

Netjies en veilig.

Netjies, skoon, pragtige plekkie. Baie veilig en loopafstand van strand af. Baie dankie het die vakansie baie geniet. Kuier graag weer daar.

Rozahn L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozahn L

Baie baie lekker gekuier in Uvongo.

Die plek was baie rustig gewees en veilig en almal in die kompleks was baie vriendelik. Het die wegbreek geniet en dis naby als geleë wat jy nodig het.

Adrie K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie K

Great stay. Will definitely go again.

Seascape 38 provides great accommodation.

Samantha S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Verskriklike lekker plek.

Rustig en niemand pla jou nie. Loopafstand swemstrand toe en naby aan winkels.

Nettie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie V

Skoon en netjiese woonstel. Naby die winkelsentrums. Stil en rustige woonbuurt.

Ons het heerlik gekuier. Die woonstel was skoon en netjies. Die balkon was ideaal om te kuier en koffie te drink terwyl die son opkom. Die kompleks is stil en rustig, die bure aangenaam en vriendelik. Die swembad was wonderlik om 'n vinnige afkoeling te geniet, as dit te warm raak.

Robert S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S

Naby winkels, die strand, baie veilig en 'n netjiese lodge.

Ek, my vrou en seun was vir 'n week in Uvongo vir besigheid en het ingeboek by Seascape Lodge 38, ek sal seascape aanbeveel as 'n rustige en veilige plek, naby winkels ,die strand en sal beslis weer gaan.

Carine G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carine G

Ons het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Sal weer by Uvongo bespreek.

Adri O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri O

Superskoon en netjies.

Die eenheid se netheid het alle verwagtinge oortref.

Chappies G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chappies G

Mooi skoon en naby alles.

Die woonplek is naby aan alles en is veilig.

Marcelle J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle J

Awesome place.

Maybe install air-conditioning systems.

Irma V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V

Skoon en baie netjies.

So lekker gebly, ons het sommer een ekstra nag geboek!

Reginald S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reginald S

Baie rustig.

Baie netjiese plekkie en 'n rustige woonplek vir die wat nie hou van 'n geraas al dag of nag.

Willem C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C

Was vreeslik gemaklik en naby als.

Verblyf was baie aangenaam gewees. Het geen klagtes oor die verblyf nie. Als wat ek nodig gehad het was daar gewees. Net 'n slegte week gevang met die reën elke dag, maar geen klagtes nie. Sal vir seker weer gebruik maak van Seascape lodge 38. Was loopafstand van eetplekke en die Spar en die see af. Het sommer geloop waar ek wil wees.

Tracey B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey B

We had a fabulous holiday.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n fantastiese vakansie gehad.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Miemie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie S

Tranquility.

Peaceful. Just what we needed from the hustle and bustle of city life!

Gawie L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie L

Baie netjiese eenheid met goeie sekuriteit, maar ongelukkig geen see-uitsig nie.

Die verblyf was baie netjies met goeie sekuriteit. Ongelukkig nie 'n see-uitsig nie, maar naby genoeg aan die strand om vinnig af te stap. Die eenheid het ons verwagtinge oorskrei en ons het baie lekker gekuier. Die strand het weggespoel tydens die oorstromings die week tevore. Dit het egter nie afbreuk gedoen aan die genot van ons verblyf nie. Sal dit beslis aanbeveel aan ander.

Antoinette M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M

Was 'n wonderlike plek.

Die verblyf was besonders. Ek was baie tevrede en sal enige iemand aanbeveel om daar te bly. Sal wel net se hulle moet hulle tax wat hulle jou vra saam met die quote gee.

Shawn T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn T

Fantasties.

Baie lekker, netjiese plek, sal definitief weer gaan vakansie hou daar.

Jacobus J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus J

Awesome.

Met die aankoms was als skoon en netjies. Sal enige tyd weer gebruik maak van Seascape.

Charlene H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H

Netjies, gerieflik en bekostigbaar!

'n Netjiese en goed toegeruste woonstel! Ons het baie lekker daar gebly, sal dit beslis aanbeveel!

Fanie M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie M

Ons het die paar dae regtig geniet en kon rus.

Die paar dae daar by Seascape 38 het gemaak dat ons lekker kon rus. Die ligging is ook goed vir naby die see en naby besighede asook nie te ver van eetplekke nie. Die uitleg aan die binnekant is ook ideaal vir die twee van ons en ek is oortuig dat 'n gesin van vyf ook lekker sal kan bly. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Dankie.

Lelanie K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie K

Great.

Could have access to DStv as we flew in and hired a car.

Hettie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie S

Waarde vir geld.

Baie netjies. Alles wat jy nodig het is daar. Baie skoon. Ligging baie sentraal.

Liza M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza M

Baie netjiese plekkie. Vreeslik gemaklik ingerig. Baie lekker gebly.

Sien sterre.

Kevin H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin H

Perfect and clean place.

Was fully satisfied with the place and will definitely go again.

Gysbert P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gysbert P

Dit was lekker gewees.

Seascape Lodge 38 Uvongo het alles wat jy nodig het en alles is sommer naby jou, kan 'n lekker stappie af vat strand toe of gou-gou winkel toe, alles is so naby aan mekaar en dit was vir my die beste plek gewees om te bly vir die bedrag wat ek betaal het was dit die moeite werd gewees.

Henk N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk N

Bevredigend.

Die akommoddasie is toereikend, prakties en gemaklik. Dit het aan al ons behoeftes voldoen.

Werner V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V

Dit was great, awesome waarde vir geld!

Dit was 'n baie lekker vakansie, veral met die kleingoed. Dit was baie maklik om hul besig te hou, selfs met die onweer.

Monique C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monique C

Baie netjies en goed ingerig met die spasie wat daar is.

Was op die einde van die dag baie beter as wat ons verwag het. Goed ingerig met die spasie wat hulle het. Baie kaste. Sal voorstel om 'n air-con in te sit wat die hele plek sal koel maak. Parkering was 'n probleem, want ons bakkie het nie gepas tussen die pale nie en ons moes op ander mense se parkering gestop het. Verder het ons dit baie geniet en sal dit aanbeveel vir mense wat 'n kort tydjie see toe gaan en vir 'n maksimum van 4 mense.

Adriaan J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan J

It was very nice.

Very nice place to go to any time.

Magriet P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet P

Sal weer by julle plek bespreek.

Als was lekker. Ek het dit terdeë geniet en sal altyd ander verwys om by julle plek te bespreek.

Natashia J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashia J

Baie lekker.

Dankie, 'n baie lekker plek om te bly sal dit aanbeveel vir ander ook.

Annali V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali V

Baie gerieflike plekkie met die nodige geriewe.

Lekker naby die strand. Ons het ons tydjie baie geniet en sal definitief weer gebruik maak van julle. Baie dankie!

Marisa R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa R

Ons vakansie was baie baie lekker.

Die woonstel was perfek, as daar een ding is wat ek net sou verander is dit 'n ander matras op die hoofslaapkamer se bed, want hy was bietjie ongemaklik. Ongeag dit, my komplimente aan hulle - dit was awesome!

Seascape Lodge 38 Uvongo se terugvoer

Nuwe Cloud nine matras wat SABS ge approved is ingesit. Ander double bed matras is laas jaar vervang

Seascape Lodge 38 Uvongo
Lee-ann B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann B

Gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel was skoon met alles wat nodig is in die kombuis. Was veral gaande oor die lekker groot bad. Sal definitief dié plek aanbeveel.

Dominique V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique V

Baie aangename plekkie, perfek geleë naby aan die strand en naby aan winkels. Baie goeie waarde vir geld en sal verseker weer daar gaan bly.

Eerstens is die plekkie baie goeie waarde vir geld. Die sleutel was baie maklik bekombaar. Het meeste van jou toerusting wat jy nodig het vir gerieflike verblyf. Dit is so +- 400 / 500 m van Uvongo se swemstrand af so dis ideaal geleë. Dit is ook baie naby aan winkels wat reg oor die pad was. Slaapplek was baie gerieflik. Beste deel omtrent sou ek se was die lekker stoepie waar ons omtrent elke aand lekker gesit en kuier het. Enigste ding was dat die swembad nie baie skoon was nie en die mikrogolf het nie lekker gewerk nie. Dit is my enigste klagte. Verder puik. Wel gedaan. Sien my definitief weer.

Trudie B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie B

Absolute glorie. Baie dankie!

Dit was een van die beste vakansies wat ons in 'n lang tyd gehad het. Dit was ideaal geleë vir die tieners om te kom waar hulle wou wees sonder toesig.

Anton R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton R

Goed geleë naby alles.

Dankie vir 'n baie aangename vakansie! Dit is naby alles wat 'n mens kan begeer. Die plekkie is baie goed ingerig en netheid is 'n plus. Die braai-area en swembad was natuurlik baie skoon en netjies. Veilige parkering is ook 'n plus. Dit is goeie waarde vir jou geld.

Seascape Lodge 38 Uvongo se terugvoer

Anton
Baie Dankie, ek is bly hulle het dit geniet.
Anna

Seascape Lodge 38 Uvongo
Martin V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

We got the peaceful break that we aimed for.

All dealings with Lekkerslaap were excellent. Every call was followed up by an SMS (received immediately) and included the name of the agent I spoke to. This was awesome as I usually forget to take the agents name. Unfortunately there was no DStv (unit was advertised as having a decoder). Anna from Mrs Min Cleaning services did send me an SMS a few days before the time to say that the decoder, SIM card and cable had been removed by someone and that I should bring my own (which I could not do as my kids were at home and wanted it). We did find the beds (both double beds) to be uncomfortable. I will definitely use LekkeSlaap again and will tell friends and colleagues about the awesome service. Please keep it up!

Seascape Lodge 38 Uvongo se terugvoer

Good Day

I just want to clarify that nowhere it is stated to we will provide a DStv, if you look at the price list we specify what it will include:
Self-catering accommodation - Communal braai area
Bedding available, takes own blankets
Take own DSTV decoder, card, and cables, dish available
No pets / dogs allowed

Seascape Lodge 38 Uvongo
Daleen P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen P

Baie lekker.

Sal aanbeveel vir enige iemand.

Delene G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene G

Clean and quiet unit.

The unit was vey clean and quiet. Just a little crowded with sleeping space for six.

Dirk V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Net wat ons nodig gehad het, met amper als wat jy sou nodig hê vir 'n self-sorg eenheid!

Die sleutels was maklik bekombaar (24/7). Die plekkie het 'n onderdak-parkeerplek en is eintlik lekker privaat op die 2de vloer net langs die parkeerarea. Die son-stoep is die eerste kuierplek van die begin af. 'n Oulike klein plekkie, oopplan met slaapplek vir 6 was klaar meer as genoeg. 'n Heerlike bad en stort werk vir elke smaak. Die kombuis en res van die plekkie het amper als wat ons nodig gehad het vir lekker self-sorg verblyf. Die winkels en die strand is sommer loopafstand ons het selfs 'n agterpaadjie Margate toe geloop, amper strandlangs. Die plekkie is skoon, alles netjies en gee die idee van 'n nuwe plekkie. Die TV en DVD het verseker ons het iets op die kaarte vir die reëndaggies. Die kompleks gee 'n gevoel van veiligheid en maak die verblyf net soveel meer lekker. 'n Buite-stort by die hoofhek maak seker ons sleep nie sand die wêreld vol nie, maar dit was jammer die swembad was nie skoon of na gekyk nie. Siende dat dit ook die plek is waar ons sou braai, het ons toe eerder nie. Andersins sien julle my weer selfde tyd volgende jaar!

Ruan L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan L

Lieflike vakansie!

Verblyf bied goeie waarde vir geld. Ek sal Seascape beslis aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R370
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R370
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Nicholson-rylaan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1Y2E1YTUxLWNhNGMtNGU2Yi1hNjRkLWJhZWZmOWVkMjEzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R370 per nag (plek vir 6) 50 5 1 5 Nicholson Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 08:00 -30.831474849759 30.395980775356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang