Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape Lodge 38 Uvongo

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Susan M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Wens kon langer. Baie goeie skoon netjiese plekkie om te kon gaan. Eienaar ook vreeslik aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sohna V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Perfek vir 'n klein groepie mense, ideaal geleë en letterlik loopafstand van alles. Baie oulike en netjiese plekkie, sal beslis weer terug gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh-anne N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Lovely accommodation. Everything you need to get away and relax. Close to all amenities. Perfect and safe. We enjoyed our stay so much, wish it was longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Baie rustig en veilige plek met goeie waarde vir geld. Dit is vir seker die moeite werd en jy kry meer waarde vir dit wat jy betaal het. Alles werk en daar is genoeg van alle kombuis toerusting. Baie pakplek met al die kaste en laaie. Vir seker die moeite werd en sal graag in die toekoms weer wil gaan. Eienaar is ook baie vriendelik en hulpvaardig. Dankie, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alta S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Is 'n lekker kuierplek. Het lekker gebly, maar 'n onderdak braaiarea sou ideaal gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Lekkerste woonstel. Wanneer ons weer see toe gaan, soek ek dieselfde eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Dit was so lekker en naby alles wat jy nodig het. Skoon en het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Netjies en veilig. Netjies, skoon, pragtige plekkie. Baie veilig en loopafstand van strand af. Baie dankie het die vakansie baie geniet. Kuier graag weer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozahn L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Baie baie lekker gekuier in Uvongo. Die plek was baie rustig gewees en veilig en almal in die kompleks was baie vriendelik. Het die wegbreek geniet en dis naby als geleë wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

Great stay. Will definitely go again. Seascape 38 provides great accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R370
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R370
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Nicholson-rylaan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1Y2E1YTUxLWNhNGMtNGU2Yi1hNjRkLWJhZWZmOWVkMjEzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R370 per nag (plek vir 6) 50 5 1 5 Nicholson Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 08:00 -30.831474849759 30.395980775356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang